Hallo daar, Sanet!
Welkom by die forum. Doen soveel navorsing as wat jy kan, en jy sal sien - die regte land vir jou, sal kop en skouers bo die ander uitrys! Sterkte met jou besluit!
Net 'n "tip" van my na jou: KOM NZ TOE!! Die land is ongelooflik mooi, skoon en rustig! Dis definitief die regte plek om 'n kind groot te maak!