Dis belangrik dat ons die Ouma / Oupa / Oom / Tanie rolle vir ons vriende se kinders oorvat in NZ - en nie net vir die ondersteuning nie - maar vir die klein dinge ook soos presentjies op verjaarsdae, hulle uit vat vir 'n milkshake omdat hulle 'n goeie raport gekry het, ens.