Advice and Support for South Africans Immigrating to New Zealand

South Africans Going To New Zealand

Author Topic: nuut en kort raad asb  (Read 1829 times)

Offline aniena

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 278
nuut en kort raad asb
« on: December 20, 2007, 08:57:51 am »
Hi

Ons is 'n huisgesin van 4. 2 diep in die dertig en 2 kinders een 11 en ander een 13. Ons het al in Aug 2006 besluit ons wil immigreer, om 'n lang storie kort te maak ons het al die unabridge geboortesertifikate, unabridge huweliksertifikaat, paspoorte, manlief het sy skillsassessment van auz,  beide het ielts - ons het nog net nie die polisie clearance en medies nie.

Wat moet ons nog kry?  Wat is ons volgende stap??

Ons het vir 'n jaar en 'n half gedink ons gaan auz toe en toe nou van rigting verader na NZ, ek moet se as mens jou huiswerk vir so lank gedoen het op een land en dan moet verader dan gooi  dit mens aanvanklik 'n bietjie. Ek voel sommer weer van vooraf, benoud. Ons weet niks van NZ nie, behalwe die bietjie wat ek nou begin lees het. Sal regtig alle hulp waardeer.

Groete aniena en gesin     

Offline Tash

  • Jr. Member
  • **
  • Posts: 83
Re: nuut en kort raad asb
« Reply #1 on: December 20, 2007, 09:26:27 am »
Hi Aniena,

Die mense wat hierdie website gemaak het is blerrie oulik . . . bo-aan is 'n toolbar, kyk onder My Move, daar sal jy baie info kry & vra jou vrae, mense sal gou vir jou 'n antwoord gee.

 :gl: ons is almal hier vir jou.  Ek en my familie is self nog hier in SA en beoog om so einde April oor te gaan. 

Bly positief, swot so bietjie meer op & doen dit vir die regte reedes anders gaan jy bitterlik ongelukkig wees oor verkeerde besluite.  Julle moet saamstaan as 'n familie anders is daar nie hoop nie! Check ook sommer hierdie link uit, dit sal jou ook bietjie kan help. http://www.emigratenz.org/LivingInNewZealand.html
Dive naked, things look BIGGER under water!

SA Going to NZ Advice Forum

Re: nuut en kort raad asb
« Reply #1 on: December 20, 2007, 09:26:27 am »

Offline zatexnz

  • Wizard
  • ****
  • Posts: 5036
  • Hamilton, NZ
    • Colorific Photography
Re: nuut en kort raad asb
« Reply #2 on: December 21, 2007, 12:35:35 am »
Hi and welcome Aniena!

Forgive me, but although I can "gooi die taal", my fingers are better at typing in English  :blush:

It's great that you have all the necessary documents.  On the My Move section is the My Assistant.  This will help you to get started.  Check out how many points you have for your Expression of Interest (EOI) and then you can decide whether you have enough to start a PR application, or begin with a Work Permit - which may mean finding a job first, which may mean having to do a "visit" first.  Not necessarily though.  It all depends on your skills and whether they're on the shortage list or not, and what qualifications you hold etc. 
I do also suggest you immediately apply for the NZQA of your qualifications.
lekker sweet as, y'all
~ Colleen

Offline RV

  • Newbie
  • *
  • Posts: 24
Re: nuut en kort raad asb
« Reply #3 on: December 21, 2007, 07:30:34 am »
Hallo en Welkom Aniena,

Ek en my vrou is self besig met dieselfde proses, (ons beoog om so einde Feb volgende jaar te vlieg). Ons is ongelukkig in die posisie dat NZ immigrasie nie ons kwalifikasies aanvaar nie so ons sal ongelukkig "Cowboy" style gaan (eers oorvlieg vir 'n "vakansie", werk soek en aansoek doen vir 'n "Working Permit") dit is nie die manier wat ons dit wou doen nie maar is ongelukkig die enigste uitweg vir ons.

Jy kan verskriklik baie informasie op NZ se immigrasie web-blad kry,  http://www.immigration.govt.nz (jy sal net bietjie moet gewoond raak aan die uitleg, dit voel bietjie deurmekaar as mens vir die eerste keer daar ingaan)

Ek sou ook aanbeveel dat jy julle kwalifikasies so gou moontlik laat evalueer deur NZQA, hierdie prosess is geneig om baie lank te vat so doen dit eerste.

Verder gaan julle ook julle matriek sertifikate nodig he (as bewyse dat julle ingelands kan praat),
internasionale bestuurslesensies is NIE nodig nie, so moenie bother nie.
As julle alreeds 'n werksaanbod het, kry bewyse daarvan, dit sal help om die hele proses vinniger te laat gaan.

Ongelukkig het ek nie al die antwoorde nie aangesien ons dit bietjie anders doen as meeste, maar daar is HOPE hulpsame mense hierso wat ENIGE vrae antwoord (glo my, ek het al my share van stupid vrae gevra!!) so voel welkom om enige vrae te vra.

Onthou om positief te bly, dis die belangrikste!!
RV






Offline malindy

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 394
Re: nuut en kort raad asb
« Reply #4 on: December 21, 2007, 07:59:54 am »
Hi Aniena,

Welcome to the site and  :gl: with the process.
I say ditto to zatexnz's mail, except that we are sorry we wasted money on the prelim NZQA, so rather get all doc's together and submit for the full assessment asap... (we also did get news from our IO that it is taking muuuuch loooonger  :cursing: to get any type of result from NZQA (months!!!) :tickedoff:

Why (if I may ask) is OZ not the top choice anymore?


The Only Reality is the Here and Now - when I can make a Difference...

Offline Didi77

  • Resident
  • *
  • Posts: 2025
Re: nuut en kort raad asb
« Reply #5 on: December 21, 2007, 09:00:21 am »
Welkom A en gesin

En  :gl:

laat weet as ons met iets kan help!



Offline minette

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 381
  • Life is life - lala la lalaa
    • Herbalicious - Minette's Herbs & Herbals
Re: nuut en kort raad asb
« Reply #6 on: December 22, 2007, 05:13:05 pm »
Hello Aniena! Ons ook nou aan die begin van die hele storie, so weet hoe verwarrend alles kan wees. Ek't al heelwat navorsing al gedoen en hierdie site is great vir info en dit help ook darem om net te weet jy's nie die enigste een wat gaan mal word met al die vrae nie! Good luck! :)
Residency approved: 05/07/13
Work Visa approved: 06/05/13
ITA Received: 6 May 2013
EOI Selected: 03/05/13
EOI Submitted: 01/05/13
Applied for Work Visa: 26/04/13
Medicals: 24/04/13
Job offer: 12/04/13
Landed in Auckland: 05/02/13
House sold: 01/11/11
Decision to move to NZ: 08/12/08

SA Going to NZ Advice Forum

Re: nuut en kort raad asb
« Reply #6 on: December 22, 2007, 05:13:05 pm »

Offline aniena

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 278
baie dankie almal !!!!
« Reply #7 on: December 22, 2007, 07:30:47 pm »
Dankie julle ons sal begin lees dat dit bars, maar dit lyk my ek sal myself eers kan vasplak voor die rekenaar na die kersfees en nuwe jaar, dis familie kuier tyd !!!

Julle gee ons moed, nou moet ons maar net weer begin doen, maar gaan moet ons gaan.

Ek is jammer ek het so lank gevat met my reply, vir een of ander rede sukkel ek om aan te teken.

Ons sal oplees en dan vrae vra soos ons aangaan, baie dankie vir julle bereidwilligheid om te help. :) Dit laat ons sommer baie beter voel

'n Geseende Kersfees vir almal :santa: :santa: :santa:

Groete

Aniena en gesin



Offline minette

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 381
  • Life is life - lala la lalaa
    • Herbalicious - Minette's Herbs & Herbals
Re: nuut en kort raad asb
« Reply #8 on: December 25, 2007, 10:30:47 am »
Geniet Kersfees met die familie en vriende! Gesels weer na al die malle jaag van die fees seisoen!
Residency approved: 05/07/13
Work Visa approved: 06/05/13
ITA Received: 6 May 2013
EOI Selected: 03/05/13
EOI Submitted: 01/05/13
Applied for Work Visa: 26/04/13
Medicals: 24/04/13
Job offer: 12/04/13
Landed in Auckland: 05/02/13
House sold: 01/11/11
Decision to move to NZ: 08/12/08

Offline Nolan

  • Administrator
  • Supreme Being
  • *****
  • Posts: 8202
  • Stanmore Bay, Auckland
    • Art by Nolan
Re: nuut en kort raad asb
« Reply #9 on: December 28, 2007, 09:15:36 am »
Hi Aniena, welcome to the family :clap:

Don't feel bad, I researched Canada every day for 4 years and then ended up going to NZ as well, so if I could do it, so can you. It just means that you now know what to look for so your learning curve will be real quick O0

Get that NZQA in asap so that you can start the process, hang on with the police clearances until you know you need them as they expire after six months.

:gl: and keep us posted

Offline ANTONK

  • Resident
  • *
  • Posts: 2098
Re: nuut en kort raad asb
« Reply #10 on: January 02, 2008, 06:39:16 pm »
Hi Aniena welkom by die familie  :clap: en glo net dan sal als ok wees  :gl:

Offline aniena

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 278
Re: nuut en kort raad asb
« Reply #11 on: January 03, 2008, 02:50:54 pm »
Hi julle  :)

Lekker gekuier, skoon moeg gekuier maar ek moet se dit was lekker.

Jong, manlief het homself so uit die geselskap verskoon en oor 'n bestek van 'n paar dae hier oor kersfees die EOI ingevul. Volgens manlief se hulle daar dat dit nie nodig is om ons kwalifikasies te assesseer nie want dit word alreeds aanvaar. Ek voel nie so seker hieroor nie.

Hy het 'n Ba graad en ek 'n B. log (dis maar die ba graad vir spraakterapie en oudiologie) en verder het hy 'n mcse kwalifikasie aangesien hy in It is. Wat dink julle ?  Ek hoop van harte nie hulle gaan dit uit die staanspoor afkeur nie, en moet ons nie maar in elk geval die skills assessment laat doen nie?

Ek sal dit regtig waardeur as iemand lig op die onderwerp kan gooi. Ek moet se soms was hulle vrae maar vir my misleidend.

groete en 'n VOORSPOEDIGE nuwe jaar  :clap:

Aniena en kie 

SA Going to NZ Advice Forum

Re: nuut en kort raad asb
« Reply #11 on: January 03, 2008, 02:50:54 pm »

Offline zatexnz

  • Wizard
  • ****
  • Posts: 5036
  • Hamilton, NZ
    • Colorific Photography
Re: nuut en kort raad asb
« Reply #12 on: January 03, 2008, 11:10:05 pm »
Hi Aniena

Dit sê op een plek dat sy kwalifikasies sal aanvaar word, maar vanaf Dec 2006 (ek dink), moet alle kwalies geassesseer word.  So, ek dink dis great dat julle die EOI ingevul het, maar as ek reg is gaan hulle nog steeds die NZQA assessment soek voor hulle vir julle die ITA stuur.  So laat doen daai full - NZQA so gou moontlik.  In die mean time, is julle aansoek vir EOI darem in die "pool", so julle is aan die gang.  Begin al die ander doks ook regkry (Nolan het 'n checklist hier en ek het sommer destyds 'n leêr bymekaar gesit, en all die verskillende doks in orde gesit.  As ek vir paspoorte aansoek gedoen het, het ek die strokies in 'n plastiek um... "sleeve" gesit en in die leêr gebêre.  Toe die ITA kom, het ek net seker gemaak alles is die orde wat hulle dit soek, die medies gedoen, en toe alles reg is, dit uit die leêr gehaal en dit weggestuur.  Nogals gehelp!!


jinne... my vingers sukkel bietjie met die ê in al die woorde!  ;D
lekker sweet as, y'all
~ Colleen

Offline Badprop

  • Certified Addict
  • ******
  • Posts: 1083
Re: nuut en kort raad asb
« Reply #13 on: January 04, 2008, 06:52:19 am »
 :clap:  O0 :clap:  Tex well done,  after being out of the country so long you still got it girl.
Take life with a pinch of salt ... a wedge of lime, and a shot of tequila

Offline Nolan

  • Administrator
  • Supreme Being
  • *****
  • Posts: 8202
  • Stanmore Bay, Auckland
    • Art by Nolan
Re: nuut en kort raad asb
« Reply #14 on: January 09, 2008, 10:00:48 pm »
Unfortunately he will have to have his quals assessed if you are claiming points for being on the long term skills shortage list. It is a new requirement which you can read more about in the NZIS News section