Advice and Support for South Africans Immigrating to New Zealand

South Africans Going To New Zealand

Author Topic: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!  (Read 3861 times)

Offline Doreen

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 406
HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« on: January 12, 2008, 01:54:12 pm »
Hey
Ons het i aanbod gekry van NZ, hoeveel is genoeg per jaar vir 'n gesin van 4 om te oorleef, 2 volwasenes, 'n meisie van 14 en 'n seun van 17... Ons leefstyl is nou nogals gemaklik in SA so ons wil omtrent diesele leef daar...
HELP??

Dohan

Offline Badprop

  • Certified Addict
  • ******
  • Posts: 1083
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #1 on: January 12, 2008, 05:44:44 pm »
Moeilike vraag want almal se budget is effens anders.  Sou se as jy 1000 can clear aan die einde van die week behoort jy gemaklik die nodige te kan bekostig.  Meer as dit behoort jy baie lekker te kan lewe.  Maar weereens dit is baie veralgemeen en nie almal gaan saam stem met so budget nie.  Dis maar waarop ons werk.
Take life with a pinch of salt ... a wedge of lime, and a shot of tequila

SA Going to NZ Advice Forum

Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #1 on: January 12, 2008, 05:44:44 pm »

Offline minette

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 381
  • Life is life - lala la lalaa
    • Herbalicious - Minette's Herbs & Herbals
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #2 on: January 12, 2008, 09:37:18 pm »
Beste is om 'n "cost of living" calculator te gebruik - weet nie of hierdie site een het nie, maar ek't 'n rukkie terug 'n oulike een raakgeloop op die internet (sal link pos as ek dit weer kry). Daar werk jy basies uit hoeveel jy per week benodig om alles te kan betaal en volgens dit kan jy mooi uitwerk wat jy dink 'n goeie salaris sal wees. Die cost of living calculator waarop ek gewerk het, het drie keuses vir elke item gehad, jy kon kies of jy suinig wil lewe, goed wil lewe of baie goed wil lewe, m.a.w. miskien wil jy suinig wees met jou telefoon koste, maar baie goed lewe met betrekking tot jou kos ens.

Stem saam met Doreen- ek't ook al by mense gehoor dat oor die algemeen 1000 per week goed is, maar dat jy met 'n huisgesin van 4 sal sukkel met 800 per week.

Miskien kan ander mense wat klaar in NZ is ons beter help?
Residency approved: 05/07/13
Work Visa approved: 06/05/13
ITA Received: 6 May 2013
EOI Selected: 03/05/13
EOI Submitted: 01/05/13
Applied for Work Visa: 26/04/13
Medicals: 24/04/13
Job offer: 12/04/13
Landed in Auckland: 05/02/13
House sold: 01/11/11
Decision to move to NZ: 08/12/08

Offline Doreen

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 406
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #3 on: January 13, 2008, 11:16:07 am »
Baie danki vi die help, ek het daardie site gekry, emigratenz.org ... Die probleem is net hy sluit nie die huis se koste in nie, maar dit gee jou min of meer darm 'n idee...

Offline zatexnz

  • Wizard
  • ****
  • Posts: 5036
  • Hamilton, NZ
    • Colorific Photography
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #4 on: January 13, 2008, 11:25:19 pm »
Huur per week vir 'n huis is omtrent $350 - $450 per WEEK afhangende van watter tipe/grootte huis jy soek, en in watter area jy vestig.
Elektrisiteit is ongeveer $150 'n maand.
Versekering op huis en motors is onder $100 per maand dink ek  - mag verkeerd wees...
Telefoon gaan afhang van of jy ADSL internet by kry, en hoeveel jy oorsee bel.  Daar is verskillende pakette - daar is threads op die site wat dit dek.  Skat maar op so $100 'n maand met ADSL.
Petrol gaan afhang hoe ver jy moet ry om by die werk te kom, en hoeveel traffic daar is.  Hier in Hamilton bly ons 10 minute vanaf my man se werk.  Ek dink hy maak 2 keer 'n maand vol - so $150 per maand vir een kar.  Ek moet verder ry na die kinders se skool (privaatskool), so dan is daar my petrolkoste by.  Ons het ons karre kontant gekoop, so skuld niks daarop nie. 
Water is ingesluit in huurkostes.
En dan is daar kos en ander huishoudelike ware.  Hang af hoeveel julle eet, en of julle hou van uiteet, klaargemaakte maaltye koop, of self kook.  Self kook is gewoonlik goedkoopste.  REstaurante is vrekduur.
En dan wil mens ook geld oor he om op te spaar vir huiskoop later en enige onverwagte onkostes.

Hoop dit help! 
Wat nog?  Ek dink dit dek alles. 
lekker sweet as, y'all
~ Colleen

Offline dance

  • Certified Addict
  • ******
  • Posts: 1551
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #5 on: January 14, 2008, 03:29:42 am »
The how much is enough question is rather a contoversial one as it would differ form one family to the next depending on your needs and also where you will be staying. I may be wrong but it would seem that as in most countries living in a rural area is cheaper. Average house rental in Whangarei is around 320 a week but bargains can sometimes be had for as little as 280 for a good 3 bed. Colleen has it pretty much covered though and it will give a good idea.
When life throws you a lemon - make lemonade!

Offline Doreen

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 406
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #6 on: January 14, 2008, 01:45:01 pm »
Jip dit help baie danq... Nou wil ek nog net een ding uitvind... Baie mense se die is te min en daai is net genoeg ens. maar as iemand se hy kry 80k byvoorbeeld, sluit dit die jaarlikse bonus in??

SA Going to NZ Advice Forum

Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #6 on: January 14, 2008, 01:45:01 pm »

Offline janvs

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 427
  • Arrived !
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #7 on: January 14, 2008, 02:18:57 pm »
Jip dit help baie danq... Nou wil ek nog net een ding uitvind... Baie mense se die is te min en daai is net genoeg ens. maar as iemand se hy kry 80k byvoorbeeld, sluit dit die jaarlikse bonus in??

80k met of sonder bonus is goeie ka om te verdien
EOI drawn on 04/06/2008
ITA received 26/06/08
Completed ITA submitted 20/08/08
Received PR 25/11/08
Received passports with PR 21/01/09


[/u

Offline zatexnz

  • Wizard
  • ****
  • Posts: 5036
  • Hamilton, NZ
    • Colorific Photography
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #8 on: January 14, 2008, 08:29:51 pm »
Jip, 80K is baie goed.  GEmiddeld is hier so by 50k, maar baie gesinne maak dan seker dat albei ouers werk, om sodoende daai selfde salaris te kan inbring!  So as net een van julle dit verdien, is dit wonderlik!
lekker sweet as, y'all
~ Colleen

Offline Doreen

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 406
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #9 on: January 14, 2008, 09:18:53 pm »
Thanks for all your advice!! :smitten:
It is my son of 17 that asked all that questions.  Thanks for your replies, it is very interesting!!

Op die internet sien ons baie houthuisies... Ek persoonlik sal nie omgee om in een te bly nie. Het so 'n houthuis minder waarde as 'n steenhuis of nie regtig nie? Ek probeer ook uitkyk watter areas 'n mens na moet begin kyk. Ek verstaan dis NOORD!! Die maatskappy waar my man gaan werk is in  Auckland sentraal.

Ek het 'n naaldwerk en craft skool wat ek van my huis af bedryf. Na 8 jaar is dit vir my hartseer maar ook 'n plesier om te verkoop. Ek wonder as die gier my weer pak, en die energie, of daar so iets in aanvraag sal wees in NZ. Ek gee huidiglik vir so 20 kinders en 20 grootmense klas op gereelde basis.

Offline jafa77

  • Certified Addict
  • ******
  • Posts: 1502
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #10 on: January 14, 2008, 09:32:52 pm »
jy verstaan correctly! Look north. Though North Shore is expensive generally. But there are also lovely suburbs within 20 mins of the CBD in a radius around Auckland. I would generally avoid South Auckland ie. Manukau, nearer the airport. BUT Howick falls into Manukau city and is a nice area.

Wood houses are the norm in NZ. Value is the same I think.
« Last Edit: January 14, 2008, 09:35:06 pm by rotovegas »

Offline Doreen

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 406
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #11 on: January 15, 2008, 06:20:08 am »
Thanks, we will check that areas out :clap:

SA Going to NZ Advice Forum

Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #11 on: January 15, 2008, 06:20:08 am »

Offline janvs

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 427
  • Arrived !
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #12 on: January 15, 2008, 08:32:05 am »
Thanks for all your advice!! :smitten:
It is my son of 17 that asked all that questions.  Thanks for your replies, it is very interesting!!

Op die internet sien ons baie houthuisies... Ek persoonlik sal nie omgee om in een te bly nie. Het so 'n houthuis minder waarde as 'n steenhuis of nie regtig nie? Ek probeer ook uitkyk watter areas 'n mens na moet begin kyk. Ek verstaan dis NOORD!! Die maatskappy waar my man gaan werk is in  Auckland sentraal.


Doreen, raak maar gewoond aan die houthuisies
Ons is in SA bederf met baksteenhuisies
70% van huise in Australië is ook houthuisies

Ek kan jou egter verseker dat jy nie eers sal weet dat die huis hoofsaaklik uit hout bestaan nie.
Die huis lyk binne maar net soos enige gepleisterde huis in SA

Daar is verskeie redes waarom hout beter werk in ander lande

Life is a Journey - Enjoy the ride (met apologie aand Nissan)  ;D
EOI drawn on 04/06/2008
ITA received 26/06/08
Completed ITA submitted 20/08/08
Received PR 25/11/08
Received passports with PR 21/01/09


[/u

Offline Didi77

  • Resident
  • *
  • Posts: 2025
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #13 on: January 15, 2008, 11:48:16 am »
Quote
Daar is verskeie redes waarom hout beter werk in ander lande

een so rede is aardbewings  :smart:

Brother-inlaw is in the building business - he recons you may not build higher than 1.85 meter with brick/cement, then you must go panel/ wood etc... there are only a few houses I have seen built more than one story with bricks?

NZ is on the move all the time and they are VERY health concious.

Also you need to build UP as there is so little space sideways (die erwe is klein in die stad)




Offline zatexnz

  • Wizard
  • ****
  • Posts: 5036
  • Hamilton, NZ
    • Colorific Photography
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #14 on: January 16, 2008, 12:50:42 am »
Hi Doreen

Your needlework and craft business may do quite well here, I think.  Go for it!  O0
lekker sweet as, y'all
~ Colleen