Advice and Support for South Africans Immigrating to New Zealand

South Africans Going To New Zealand

Author Topic: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!  (Read 3849 times)

Offline Smallfly

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 454
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #15 on: January 17, 2008, 02:09:03 pm »
Quote
Daar is verskeie redes waarom hout beter werk in ander lande

een so rede is aardbewings  :smart:

Brother-inlaw is in the building business - he recons you may not build higher than 1.85 meter with brick/cement, then you must go panel/ wood etc... there are only a few houses I have seen built more than one story with bricks?

NZ is on the move all the time and they are VERY health concious.

Hoezit double D !

Bou jou swaer in NZ ?

Ek sal baie graag meer wil hoor, ek oorweeg ook om daar te gaan bou,

maar dit sal "Log Cabins" wees.

Also you need to build UP as there is so little space sideways (die erwe is klein in die stad)


Never look down upon someone, unless you are helping him up.

Offline Doreen

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 406
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #16 on: January 18, 2008, 12:41:50 pm »
Ek dink die houthuisies lyk baie "cosy." En dit sal seker minder seer wees as die hout op my val as stene...  :confused:  ???(Skuus as ek ligsinnig klink)  :o

zatexnz, ek sal die craft/naaldwerk klasse probeer wanneer ek gesettle is, ek pak so bietjie goed in vir klasse, net bang hul looi my met belasting... Ek haal maar die craft goed uit die sakkies en gooi in een groot sak ens. Ek wil tog nie die goed gaan verkoop nie, wil net klas gee met dit!!!

SA Going to NZ Advice Forum

Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #16 on: January 18, 2008, 12:41:50 pm »

Offline Didi77

  • Resident
  • *
  • Posts: 2025
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #17 on: January 29, 2008, 12:54:16 am »
Hi Small

Nee my swaar is n tekenaar/ teken bou planne - sy besigheid doen "designs" vir maatskappye in Auckland.



Offline leealexa

  • Newbie
  • *
  • Posts: 4
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #18 on: February 05, 2008, 03:51:49 am »
hi beplan jy om needle work en craft winkel oop temaak ok advies, koop baie stock in SA dis baie duur hier enjy sal moet invoer.
Hoeveel geld is genoeg dit hang af hoe jy wil lewe, maar een ding kan ek jou wel verseker as jy goed gelewe het in RSA gaan julle 'n stappie agter wees hier verseker vir die eerste jaar. Jou man moet net in gedagte hou om nie met sy salaris te drop nie inteendeel moet hy meer hier kry, sy titel moet dalk sak. Hulle hou nie van ons arrogante Suid Afrikaaners nie, as julle dalk goeie kwalifikasies het, onthou hulle voel bedreigd deur ons oor ons solveel weet. en hulle tegnologie en standaarde is ver agter van ons in RSA jou kinders sal verveeld wees op skool, hulle is ons ver agter wat standaarde betref. Ok sterkte, en onthou jy gaan nie van die huise hou nie, die kos proe anders en die weer is anders maar die lewe en natuur en skoonheid maak op vir alles en die rustigheid. Mens leer baie as jy eers hier kom van , flybuys, onecards, motorways, jy praat van mobiles en text ipv selfoon en sms, en ja dis 'n nuwe woorde boek om te onthou en aantepas mee.

Offline ANTONK

  • Resident
  • *
  • Posts: 2098
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #19 on: February 05, 2008, 06:16:44 pm »
Dankie Leealexa dis so waar wat jy se oor hoe n mens lewe en ja mens moet maar sacrifice as mens beter wil lewe op n ander plek  O0

Offline Doreen

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 406
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #20 on: February 05, 2008, 09:06:29 pm »
Hi da!
Dankie Leealexa vir jou eerlikheid en opregtheid!! Mens moet voorbereid wees, so veel as moontlik. Jy gee my baie goeie raad oor die craft skool. Ek loop nog heel tyd en wonder of moet ek goed saam vat vir klasse of gaan ek daar kan kry. Nou kan ek sommer met my groothandelaar klaar reel of sy vir my sal kan invoer. Ek sal ook eers die mark daar moet toets om te kyk of dit die moeite werd vir my sal wees...
 Ek is bevrees my man moes bietjie in salaris drop anders het ons nie die werkoffer gehad nie... Sy titel bly presies dieselfde wat niks geldelik vir ons beteken nie... Ek sou ook eerder meer geld verkies het!!  Die moeilikste besluit was dat my man toe pas hier in S.A 'n hoër pos aangebied is... Ons skuld minimum op ons groot huis met 'n binnehuis swembad, ek het nie nodig om te werk nie ens. tog was ons keuse om nee dankie te se en die NZ pos te aanvaar vir minder geld...

Ek geen nie om as dit net 'n jaar is wat ons 'n stappie agteruit is nie, ek hoop ons sal na 'n jaar weer kan optel. Ek moet erken, ons het baie gemaklik hier gelewe en veral vir die kinders gaan dit 'n groot aanpassing wees. Maar ek voel dit is ook vir hul weer 'n leerskool.

Ek het my ook begin voorberei vir 'n meer eenvoudige huis. Die houthuise lyk vir my baie mooi en lekker om in te bly...

Dankie vir die raad, dit kom regtig handig te pas!! :smitten: 


Offline Nolan

  • Administrator
  • Supreme Being
  • *****
  • Posts: 8202
  • Stanmore Bay, Auckland
    • Art by Nolan
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #21 on: February 05, 2008, 11:10:48 pm »
Doreen, julle het die regte "mind set" oor die skuif, so julle sal mooi aanpas daai kant. Die meeste mense vat maar 'n dip in die begin en dit vat maar 'n paar jaar om weer te kom waar jy was finansieel, maar dis die moeite werd om te weet julle is veilig en jul kinders het 'n toekoms O0

SA Going to NZ Advice Forum

Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #21 on: February 05, 2008, 11:10:48 pm »

Offline Doreen

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 406
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #22 on: February 06, 2008, 07:03:18 am »
As die voortrekkers dit kon doen kan ons ook!! :D Dankie Nolan jy laat my beter voel!! Niks kry mens mos maar verniet in die lewe nie, daar is altyd 'n prys om te betaal.

Dis nou huis verkoop, forms invul, besigheid is darem verkoop maar ek moet dit oorgee sodat die nuwe eienaars kan regkom alleen. Reel my hond se immigrasie. Moes 'n huis kry vir al die ander diere ens. ens. Kannie wag om te gaan nie!!!
« Last Edit: June 23, 2008, 09:52:56 am by Nolan »

Offline hadenough

  • Certified Addict
  • ******
  • Posts: 1402
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #23 on: February 07, 2008, 07:02:42 am »
 O0

Offline Nolan

  • Administrator
  • Supreme Being
  • *****
  • Posts: 8202
  • Stanmore Bay, Auckland
    • Art by Nolan
Re: HOeveel GELd is genoeg?? HELP!!!
« Reply #24 on: February 07, 2008, 01:42:49 pm »
O0