Janetjie ek stem saam met Badprop - sy mag nie dit vir jou se nie!
Janetjie en Doreen ons het die wat julle beskryf baie gevind en dit het dinge vir my swaar gemaak.

Maar julle sal sien dat dit op die vreemste plekke is waar mens ondersteuning vind. Ek was so bang vir my baas se reaksie laas jaar November en toe ek haar uiteindelik se toe word sy een van my sterkste ondersteuners!

Die mense wat nie sterk genoeg is om jou te ondersteun nie, sal negatief wees.... vermy hulle heeltemaal van nou af en laat hulle aanmerkings soos water van n eend se rug af rol!
Omring jou met positiewe, ondersteunende mense en se vir hulle dis wat jy doen (sodat hulle weet jy waardeer hulle)

Immigrasie is nie maklik nie, en nou is die tyd vir jou om selfsugtig na jou self en jou gesin te kyk, en NET na julle emosionele welstand om te sien.
Shoe.....

wat n speech......

sorry - negatiewe mense maak my
