Advice and Support for South Africans Immigrating to New Zealand

South Africans Going To New Zealand

Author Topic: Liveable wage  (Read 4067 times)

Offline Doreen

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 406
Re: Liveable wage
« Reply #15 on: April 21, 2008, 10:36:16 am »
Ai, Wendy and Mags, immigration is soooo expensive- I know it's worth it. The chance is good that we will have to rent too... We sold our house, but with the poor rand value it feels that we will have nothing left.. :thumbdown:

Jafa, I can't convince Dohan that it won't be so bad just with boys in a school, he like girls :heeha: and is afraid that he won't see or getting to know any girls in a boys school. ::)

tandl

  • Guest
Re: Liveable wage
« Reply #16 on: April 21, 2008, 10:40:58 am »
Well I think he does have a point Doreen...

It will be more difficult for him to get girl friends (meaning friends that are girls) that way.

SA Going to NZ Advice Forum

Re: Liveable wage
« Reply #16 on: April 21, 2008, 10:40:58 am »

Offline jafa77

  • Certified Addict
  • ******
  • Posts: 1502
Re: Liveable wage
« Reply #17 on: April 21, 2008, 10:56:24 am »
trust me, our boys all seem to have girlfriends..... 8)

and the girls school is just 5 min walk away so there is lots of mingling and meeting up before and after school.

I went to a co-ed school, and then taught in a co-ed school before teaching in a boys school and I can honestly say that all boys is much much better in terms of the boys getting an education. No distractions, no girls to impress, teachers can be a bit harder on the boys and they are not offended like girls would be. Long live single-sex schools! :)

tandl

  • Guest
Re: Liveable wage
« Reply #18 on: April 21, 2008, 11:09:10 am »
lol, well said jaffa.  That does make perfect sense!

Offline Doreen

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 406
Re: Liveable wage
« Reply #19 on: April 21, 2008, 11:17:23 am »
Thanks Tandl and Jafa! I just want Dohan to be happy and be there where he feels he belong!! O0

Offline jafa77

  • Certified Addict
  • ******
  • Posts: 1502
Re: Liveable wage
« Reply #20 on: April 21, 2008, 11:19:04 am »
I am sure he will love Rangi...... ;)

Offline Doreen

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 406
Re: Liveable wage
« Reply #21 on: April 21, 2008, 11:30:52 am »
Thanks for your help Jafa, we appreciate it!! By the way, you don't give english classes for the mums? :blush:

SA Going to NZ Advice Forum

Re: Liveable wage
« Reply #21 on: April 21, 2008, 11:30:52 am »

Offline soniag

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 473
Re: Liveable wage
« Reply #22 on: July 20, 2008, 10:23:21 am »
Kyk hierso...eks as 'n reel lief vir aksie en avontuur, maar hierdie NZ toe ganery laat 'n sekere deel van my anatomie oop en toe gaan van skone benoudheid!!!!!

My man is 'n Network Administrator/Engineer en ek hoop net hy kry 'n werk met 'n goeie salaris.  En na alles wat ek gelees het is ek nog nie seker wat 'n goeie salaris is nie.  Dit wil vir my lyk so in die $70k omgewing behoort genoeg te wees vir eers. 
Ons is 'n gesin van 4 wat twee kinders van 1.5 en 4.5 jaar insluit.  So op hierdie stadium wil ons graag dat ek nog steeds na hulle kyk by die huis, veral met die jongste saam.

So eintlik het ek nou alreeds 'n goeie idee van wat ons sal nodig he om te "survive" maar ook nie... :idiot2: :crazy2:

Dankie in elke geval vir almal wat hulle informasie en syfers met ons deel.

Hou so aan, want ons bangbroeke wat nog daar moet kom het al die informasie nodig wat julle ons moontlik kan gee....eish.... :D
You cannot control what life brings your way. But what you do with it is up to you.

Offline SaKiwiBoer

  • Guru
  • ***
  • Posts: 4263
  • We're in Tauranga.
    • Oosthuizen family in NZ
Re: Liveable wage
« Reply #23 on: July 20, 2008, 06:11:22 pm »
Relax bangbroek, dis nie so erg soos hulle in die koerante se' nie,  ::) , dis BAIE erger!  :o .

 :2funny:  ;D  :D  :heeha:  ::)  . Toemaar ek joke net met jou. You'll get over it once your here.

Cheese and enjoy.  :angel: , SAKB.
21/03/2007-EOI submitted
18/07/2007-Selected from the Pool
07/03/2008-Receive ITA
15/05/2008-ITA Submitted-(hou duim vas)
11/12/2008-PR GRANTED-(thanx a lot!!!)

"Those who desire to give up freedom in order to gain security, will not have, nor do they deserve, either one." (Benjamin Franklin)

Offline Didi77

  • Resident
  • *
  • Posts: 2025
Re: Liveable wage
« Reply #24 on: July 21, 2008, 12:59:13 am »
Soniag ons het 3 kinders. net my man bring geld in (so tussen 50-60 000 p/jaar) en ons bly nin n duur area want ek wil skool toe loop ($380p/week)

Ek werk nie (wel nou en dan vir sakgeld wat ek blaas op koffi en muffins)

Ons is piek fyn - maar ons het nie met skuld oor gekom nie

Moeni oor die salaris worry nie - mens kom met baie minder hier oor die weg.  O0



Offline soniag

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 473
Re: Liveable wage
« Reply #25 on: July 22, 2008, 10:44:21 am »
SAKB....luister hier...nou het daar die sekere deel van my anatomie sommer heeltemal "gerelax" en jy kan maar kom om die gemors te kom skoonmaak...eish... :blush:

Didi,,,baie baie dankie, want my man is ERG bekommerd dat ons dit nie gaan maak daar nie. En op die koop toe het ek nog gaan goed lees oor UK en US mense wat terugkeer, maar persoonlik dink ek hulle is 'n bietjie bederf, want hulle maak dit nie finansieel daar nie.

Ons kom ook nie met skuld oor nie, Ons wil net 'n kar koop (kontant) en sal dan maar huur want dis te duur om te koop.

Ek het al begin wonder of ons nie liewer OZ toe moet gaan nie, maar dis tog ook nie ons eerste keuse nie.

Dankie julle ek waardeer dit sommer baie.  EN SAKB....ek gaan jou onder jou stert skop as ek daar aankom hoor jy...... :knuppel2:
You cannot control what life brings your way. But what you do with it is up to you.

Offline SaKiwiBoer

  • Guru
  • ***
  • Posts: 4263
  • We're in Tauranga.
    • Oosthuizen family in NZ
Re: Liveable wage
« Reply #26 on: July 22, 2008, 05:45:40 pm »
SAKB....luister hier...nou het daar die sekere deel van my anatomie sommer heeltemal "gerelax" en jy kan maar kom om die gemors te kom skoonmaak...eish... :blush: ........     ....  EN SAKB....ek gaan jou onder jou stert skop as ek daar aankom hoor jy...... :knuppel2:

Pragtig oor die relax, hou dit so. Oor die stert skoppery - Wat het ek nou weer verkeerd gedoen??? Ek is die onskuldigste outjie die kant van die Tasman.  C-ya  :confused: SAKB.
21/03/2007-EOI submitted
18/07/2007-Selected from the Pool
07/03/2008-Receive ITA
15/05/2008-ITA Submitted-(hou duim vas)
11/12/2008-PR GRANTED-(thanx a lot!!!)

"Those who desire to give up freedom in order to gain security, will not have, nor do they deserve, either one." (Benjamin Franklin)

SA Going to NZ Advice Forum

Re: Liveable wage
« Reply #26 on: July 22, 2008, 05:45:40 pm »

Offline Doreen

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 406
Re: Liveable wage
« Reply #27 on: July 22, 2008, 10:22:06 pm »
Soniag, jy moet begin dink om te gaan kyk hoe lyk dit in Aus, voor jy finaal besluit. Party mense hou regtig meer van NZ as Aus. Ander sou wou in Aus wees, maar moet eers die roete deur NZ vat om daar te kom.Alhoewel dit goed is om na ander mense se opinies te luister, sal jy vir jouself moet besluit want  elkeen is anders met sy/haar eie behoeftes en idiale!! O0 Ons het 'n werksaanbod hier in NZ gekry, dis hoekom ons hier is. Of ek nog oor 2 jaar hier gaan wees of in Aus sal net die tyd leer!! Ek is oop en reg vir NZ om hom te beleef en te ervaar, maar net die tyd sal leer wat die toekoms inhou...

Didi, $380 p/week klink baie billik vir huur. Ons kan dit nie hier kry op die North Shore nie, ek wou mos nou die pool table en allerhande goodies saam bring, nou om dit in te pas kort ek spasie, en spasie beteken 'n groter huis - wat meer geld beteken :P

Offline Didi77

  • Resident
  • *
  • Posts: 2025
Re: Liveable wage
« Reply #28 on: July 23, 2008, 07:40:31 am »
Ja maar onthou nou - Whangarei is goedkoper as Auckland! Hier by ons kry jy n goeie, droog, 3slk huis in n groeie buurt in loop afstand van die skool vir $300. My buurt is "snobbish" duur!  :thumbdown:

So daar is nog n rede om klein dorpie te bly - beter huur.



Offline !!DV!!

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 488
    • The Venter
Re: Liveable wage
« Reply #29 on: July 23, 2008, 08:07:06 am »
Om `n huis te kry vat maar `n bietjie "shopping" maar $380 is heel doen / haalbaar.