Advice and Support for South Africans Immigrating to New Zealand

South Africans Going To New Zealand

Author Topic: Liveable wage  (Read 4066 times)

Offline Doreen

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 406
Re: Liveable wage
« Reply #30 on: July 24, 2008, 05:09:48 am »
Didi, dit is so - 'n klein dorpie is beter en  lekkerder ek dink. Maar as jou man in die middestad werk, nie doenbaar nie...Nou geniet ek maar North Shore...Trots op jou as SA wat nou in die snobbish buurt bly! Nou kan hul sien ons is ook ordentlike mense... >:D

DV om skool en huis te soek vat nie net 'n "bietjie" shopping nie!! Dis vir my 'n helse, uitputtende en stressvolle ervaring!! Na 15 jaar van om my eie huis te he, is dit nogal 'n aanpassing...

Offline !!DV!!

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 488
    • The Venter
Re: Liveable wage
« Reply #31 on: July 24, 2008, 05:37:43 am »
Nee ek hoor jou, dit is baie maklikker gesê as gedaan.

Het die laaste tyd baie meer tyd aan huis soek gespandeer was wat ek kon droom, is gelukkig dat ek nog nooit my eie huis gehad het nie, so soek maar net nog `n huur huis vir tyd en wyl.

Met skool soek gaan ek maar vrou-lief in terk om te help, sy het baie meer kennis op die onderwerp as ek.



SA Going to NZ Advice Forum

Re: Liveable wage
« Reply #31 on: July 24, 2008, 05:37:43 am »

Offline Doreen

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 406
Re: Liveable wage
« Reply #32 on: July 24, 2008, 07:01:41 am »
Hoe oud is jou kinders DV? Wanneer kom jou vrou? Waar beplan julle om te bly? Seker nou eers genoeg vrae... :D

Offline !!DV!!

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 488
    • The Venter
Re: Liveable wage
« Reply #33 on: July 24, 2008, 08:44:22 am »
Sjoe `n Klomp vrae  ::)

Die kinders is 8 en 5, Seun en `n dogter...
Hulle is hier die 8ste September, net be-tyds vir my Verjaarsdag  :heeha:

Ek woon tans op / in die North-Shore (Torbay) nog glad nie besluit waar om te woon nie, ek werk in die middestad en my werk is van so aard dat ek elke dag met my motor moet in gaan.




Offline soniag

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 473
Re: Liveable wage
« Reply #34 on: July 24, 2008, 12:56:16 pm »
Dankie vir die Reply rondom oz & nz.

Om die eintlike waarheid te se verkies ons NZ.  Ek was maar net bang dat ons dit finansieel nie gaan maak nie. Maar al die ander mense maak dit, so ons sal seker ook... ::)
You cannot control what life brings your way. But what you do with it is up to you.

Offline Doreen

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 406
Re: Liveable wage
« Reply #35 on: July 25, 2008, 07:06:48 am »
Ek dink dis iewat goedkoper in NZ!! Maar gaan waar jou hart is... O0

Offline Doreen

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 406
Re: Liveable wage
« Reply #36 on: July 25, 2008, 07:13:31 am »
DV dit is seker maar beter dat jy vir jou vrou wag sodat julle kan besluit waar julle die kinders wil inskryf en dan daarrondom huis soek. Ek het 'n hond ook en het uitgevind ek moet maar te bly wees om 'n huis te kry wat ons kan huur met haar. Tussen dit en die skool raak dit al hoe meer ingewikkel om huis te kry.  :thumbdown:

SA Going to NZ Advice Forum

Re: Liveable wage
« Reply #36 on: July 25, 2008, 07:13:31 am »