Hi Beverly, ja ek dink dis vrae waarmee baie van ons ook sit, en ek is seker daar is weer ander op die site wat ons baie kritiek gaan gee hiervoor. ... Maar ek voel mens is geregtig om so te voel.

want dis 'n GROOT besluit.
Ons besluit om NZ toe te gaan is nie net vir ons kinders nie, maar vir ons ook.
Ons kinders se wereld is baie kleiner as ons sin, hulle word groot met vlieg van hier tot daar, SKYPE

, facebook, en het pelle reg oor die wereld, want almal migreer tydelik of permanent die wereld vol. Het gisteraand vir my 6 jarige gewys waar is Switserland op Google Earth, want een van sy maatjies is soontoe.
1. Salarisse: Volgens vriende van my wat reeds 5 jaar daar is, min R100k per jaar (tussen 2 mense)
2. Dit weet ek nie, maar om 'n huis te koop daar is so R 2,5 na R3 mil (basic huis) My skoonsus se, as jy nie hoef huur of 'n verband te betaal nie, leef jy soos 'n koning (Huur van $450 'n week) Maar dis die geval in SA ook
3. Die lewe daar is duur van ons kant af, maar as jy $ verdien, is dit weer meer in balans. Ek persoonlik dink die salarisse is nie so goed nie, maar hou in gedagte dat jy nie R5000 'n maand aan medies hoef te betaal nie, so ook ADT, nuwe verhoogte Eskom tarriewe, Privaat skole !!ens, ens. Dis 'n GROOT hap in 'n maand
4. Sal nogal interresant wees?
5. Ek was nog nooit iemand wat vreeslik geworry het oor dit nie, EK HET MONS KINDERS!!

My 6 jarige het gese, hy sal nooit trou nie, en as hy groot is, kan ons by hom bly. Ek moet dit op video kry...... Erenstig, oor 30 jaar sorg vir homself.
Bottom line: Jy as mens moet happy wees met die besluit, dit geld ook vir die res van die familie. Dit is soos met alles in die lewe, ne
Baie Voorspoed vir julle!