Advice and Support for South Africans Immigrating to New Zealand

South Africans Going To New Zealand

Author Topic: Husband is leaving on 5th June  (Read 3778 times)

Offline SaKiwiBoer

  • Guru
  • ***
  • Posts: 4263
  • We're in Tauranga.
    • Oosthuizen family in NZ
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #15 on: May 28, 2008, 05:55:32 pm »
Hi SAKB, ek dink nie jou uitkyk is so weird nie, ons het aan presies dieselfde ding gedink, en voel ook so, en ons het nog nie eers kinders nie.  :) 

Hi onix, nee julle is alright. Ek like dit. Mense wat soos ek dink, no problem. Hoor jy Sparkplug....?

Ja julle, ons voorgeslagte is met 'n ossewa oor die Drakensburg, - ons Saffers het murg in ons pype!  (klink nou soos my oorle Oupa - bless his soul :angel:)

Claudi, ons het mos lankal gese as jy die "immigration" ding doen, is jy ook besig met die moderne "Groot Trek". Deesdae doen ons dit net nie meer met ossewaens nie maar met vliegtuie, containers en skepe. Maar ja, soos jou Oupa gese het, "Murg in ons pype" en laat ek jou vertel, jy gaan baie van daai murg nodig he'. Enjoy. Cheers, SAKB
21/03/2007-EOI submitted
18/07/2007-Selected from the Pool
07/03/2008-Receive ITA
15/05/2008-ITA Submitted-(hou duim vas)
11/12/2008-PR GRANTED-(thanx a lot!!!)

"Those who desire to give up freedom in order to gain security, will not have, nor do they deserve, either one." (Benjamin Franklin)

Offline Beverly

  • Newbie
  • *
  • Posts: 17
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #16 on: May 29, 2008, 06:47:45 am »
SAKW, nee jy is nie weird.  Dis die presiese rede hoekom ons hierdie stap wil doen.  Wat
help dit ons bly agter oor 10 jaar as ons kiddies die pad vat.  Mens is net bang en onseker vir die vreemde en die onsekerheid.  Hoe stuur ek eerstens my kinders universiteit toe, met al die probleme op die oomblik. Miskien moet ek maar gaan suffer en ten minste het hulle n toekoms,
hulle altwee kry in die 90% vir eksamens, maar dit help niks, wat gaan van hulle word as hulle moet gaan werk.  Ek voel skuldig om twee kinders met baie potensiaal se toekoms weg te gooi.

SA Going to NZ Advice Forum

Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #16 on: May 29, 2008, 06:47:45 am »

Offline SaKiwiBoer

  • Guru
  • ***
  • Posts: 4263
  • We're in Tauranga.
    • Oosthuizen family in NZ
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #17 on: May 29, 2008, 06:38:39 pm »
SAKB, nee jy is nie weird.  Dis die presiese rede hoekom ons hierdie stap wil doen.  Wat
help dit ons bly agter oor 10 jaar as ons kiddies die pad vat.  Mens is net bang en onseker vir die vreemde en die onsekerheid.  Hoe stuur ek eerstens my kinders universiteit toe, met al die probleme op die oomblik. Miskien moet ek maar gaan suffer en ten minste het hulle n toekoms,
hulle altwee kry in die 90% vir eksamens, maar dit help niks, wat gaan van hulle word as hulle moet gaan werk.  Ek voel skuldig om twee kinders met baie potensiaal se toekoms weg te gooi.

Beverly, ons is en was maar almal onseker en bang, moenie alleen voel nie. En ek like dit as daar nog mense is wat soos ek dink, cool. Laat ek dit so stel, in NZ behoort jy nie hulle potensiaal weg te gooi nie, die bal gaan in hulle court wees en dit gaan af hang wat hulle daarmee gaan doen, Cheers, SAKB
21/03/2007-EOI submitted
18/07/2007-Selected from the Pool
07/03/2008-Receive ITA
15/05/2008-ITA Submitted-(hou duim vas)
11/12/2008-PR GRANTED-(thanx a lot!!!)

"Those who desire to give up freedom in order to gain security, will not have, nor do they deserve, either one." (Benjamin Franklin)

Offline dance

  • Certified Addict
  • ******
  • Posts: 1551
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #18 on: June 01, 2008, 09:46:15 am »
I do not think that age has much to do with it. We are all scared of the unknown whatever our age. The "ou dag" thing is obviuosly a little different for those of us into our 40's but at the end of the day we are all making the move for the betterment of our and our childrens futures so we WILL make it work and do whatever we have to and sacrifice whatever we need to.
When life throws you a lemon - make lemonade!

Offline Cameleon

  • Certified Addict
  • ******
  • Posts: 1278
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #19 on: June 01, 2008, 10:09:09 am »
Well said, Dance  O0



Offline hadenough

  • Certified Addict
  • ******
  • Posts: 1402
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #20 on: June 01, 2008, 11:16:07 am »
Ditto Dance O0

Offline johanpet1

  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 507
  • Amanzimtoti (SA)
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #21 on: June 01, 2008, 04:05:19 pm »
Ons is seker ook weird.  Ai, as ons maar net in ons 30's was het ons nie gehuiwer nie. Ons is in ons vroee 50's en gaan nou die plunge vat. Ons is in die proses waar ons wag vir ons dokumente van die SA owerhede en gaan dan die EOI doen. Ons is ook in kontak met 'n headhunter wat uitkyk vir werk vir ons in NZ.
Gaan na NZ as jy kan - ons seun kan nie eers toelating kry om te studeer nie as gevolg van kwotas. Wat gaan ons nou met hom doen - hy maak nou elke Satedag worsrolle voor 'n winkelsentrum vir bietjie sakgeld. Moenie wag totdat jy in die situasie is nie.
DOEN DIT NET en vat wat kom.
Ons doen dit vir ons hele gesin en ons GAAN 'n sukses van dit maak.

SA Going to NZ Advice Forum

Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #21 on: June 01, 2008, 04:05:19 pm »

Offline Eileen

  • Certified Addict
  • ******
  • Posts: 1451
  • Rotorua, New Zealand
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #22 on: June 01, 2008, 08:06:08 pm »
Hi Johan.  :clap: Met daai houding SAL julle dit maak werk! Sterkte man. Ja, de universiteite se kwota stelsel maak my SIEK!!!! Diskriminasie op sy ergste.

Submit solank die EOI, julle kan altyd van die inligting (soos paspoort en geboortesertifikaat nommers) verander wanneer julle ITA kry.

 :gl:



Offline Beverly

  • Newbie
  • *
  • Posts: 17
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #23 on: June 02, 2008, 07:45:20 am »
Hi, het gister foto's gekyk van NZ (wellington), ons vriende wat Desember oor is,  se ouers was vir 7 weke daar.  Wat n prentjie,  die skole, skoon strate, parke vir kinders om in te speel.  My 2 kiddies, wil nou net gaan, en my gemoed rus is baie beter.  Hou duim vas dat my man werk kry!!!   

Offline !!DV!!

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 488
    • The Venter
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #24 on: June 02, 2008, 07:49:23 am »
 :gl: Beverly and for the OH job hunting..




Claudi

  • Guest
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #25 on: June 02, 2008, 08:32:52 am »
Ek hou styf duimvas!!

Offline Nolan

  • Administrator
  • Supreme Being
  • *****
  • Posts: 8202
  • Stanmore Bay, Auckland
    • Art by Nolan
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #26 on: June 02, 2008, 11:45:37 pm »
we are all taking a lot of pain to reach the end goal, but it will all be worth it in the end O0

SA Going to NZ Advice Forum

Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #26 on: June 02, 2008, 11:45:37 pm »

Offline kol1974

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 393
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #27 on: June 30, 2008, 07:21:04 pm »
Beverly, NZ is vol Suid Afrikaners wat net soos jy voel.  Baie het die "PLUNGE" gevat en in die diepkant ingespring en GESWEM.  Baie van die ander SAners met wie ek al gepraat het was nog nie 'n dag spyt oor die stres wat daarmee gepaard gegaan het nie.  'n Druppel in die emmer.

Offline aniena

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 278
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #28 on: June 30, 2008, 10:37:55 pm »
Eendag het 'n vrou vir my gese mense doen dit vir hulle kinders en dan trek hulle (kinders) weer weg se nou maar europa toe of trou met 'n amerikaner en sie daar, daar sit jy weer alleen.  Nodeloos om te se, sy's nog steeds in Suid afrika. 

Wel ek het 'n bietjie daaroor gaan dink, en toe vir manlief gese, wel ons is nou amper 40, maar as ons moet aftree in Suid afrika (maak nie saak wat ons by daai tyd al bymekaar gemaak het nie) waar sal dit wees???? Watse mediese dienste sal oor 20 jaar beskikbaar wees, en waar gaan ek 'n ouetehuis kry wat veilig is, of gaan ons opland soos die oumense in Zim??

Ek weet dit klink nou vreeslik negatief en mag niks van dit waar word nie, maar dit was een van ons denke.

Offline SaKiwiBoer

  • Guru
  • ***
  • Posts: 4263
  • We're in Tauranga.
    • Oosthuizen family in NZ
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #29 on: June 30, 2008, 10:55:58 pm »
Eendag het 'n vrou vir my gese mense doen dit vir hulle kinders en dan trek hulle (kinders) weer weg se nou maar europa toe of trou met 'n amerikaner en sie daar, daar sit jy weer alleen. 
.......of gaan ons opland soos die oumense in Zim?? ... Ek weet dit klink nou vreeslik negatief en mag niks van dit waar word nie, maar dit was een van ons denke.

Die vrou het vergeet om by te se die kinders gaan trek want hulle kry nie werk nie ens. ....
In NZ is die kanse goed dat hulle gaan kan werk kry en dan het hulle nie nodig om te MOET waai nie want daar is nie werk nie....... En ek dink nie daar is enige fout met jou denk vermoe nie. Dis iets waaraan een en almal van ons MOET dink. Want ons wil almal eendag tog oud word. En ek en Eileen het die beste plekkie in Whitianga gesien waar ons wil aftree. Mmm nice, Cheers, SAKB
21/03/2007-EOI submitted
18/07/2007-Selected from the Pool
07/03/2008-Receive ITA
15/05/2008-ITA Submitted-(hou duim vas)
11/12/2008-PR GRANTED-(thanx a lot!!!)

"Those who desire to give up freedom in order to gain security, will not have, nor do they deserve, either one." (Benjamin Franklin)