Advice and Support for South Africans Immigrating to New Zealand

South Africans Going To New Zealand

Author Topic: Husband is leaving on 5th June  (Read 4022 times)

Offline Beverly

  • Newbie
  • *
  • Posts: 17
Husband is leaving on 5th June
« on: May 27, 2008, 11:19:50 am »
My man vlieg volgende week vir n maand om werk te gaan soek.
Ons het reeds n agent wat ons help.
So, help en gee asb bietjie raad!!
1.  Na watter salaris moet hy kyk om net te kan survive?
2.  Ek weet huise is duur om te koop, maar wat is n paaiement
     maandeliks, ongeveer as jy wil koop?
3.  Ja, soos die meeste doen ons dit ter wille van die kinders,
     maar is bang ons kan nie survive met die geld nie, sommige
     se dis goedkoop ander kla weer die lewe is duur, ek is regtig
     verward.
4.  Hoeveel van julle voel julle het dalk n fout gemaak.
5.  Wat my die meeste bekommerd is ons ou dag.  Op 35 begin ons oor,
     want die lewe is gevaarlik en geen toekoms.  Maar hier het ons n huis
     wat klaar betaal is, polisse ens.  As alles so duur is en ons nie eens
     n huis kan bekostig nie, wat gebeur as mens aftree????
     Dit is wat my die ergste pla, is oor 30 jaar, wat dan, waarheen dan???

Kan enige iemand my dalk help???? :help: :help: :help: :help: :help:
Dankie vir almal se tyd!!!!
     

Offline LoveNZ

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 326
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #1 on: May 27, 2008, 11:30:19 am »
Hi Beverley, ek vlieg die12 Junie...mail my as jy wil.

SA Going to NZ Advice Forum

Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #1 on: May 27, 2008, 11:30:19 am »

Offline !!DV!!

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 488
    • The Venter
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #2 on: May 27, 2008, 12:06:00 pm »
Hi, Beverly

Ons is ook baie binne kort oppad en is ook in ons vroeër 30.  :blush:

Ek dink   :smart: mense hier kan baie raad gee maar, elke mense moet self besluit of dit die regte ding is.
Ons as familie is meer as bereid om oor te begin, alles vir `n beter lewe, of so hoop ons.

Mens moet ook die verandering maak vir die regte redes, daar is baie redes maar elke persoon moet maar na sy lewe en omstandighede kyk.

Sterkte met al die vrae !  O0



Claudi

  • Guest
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #3 on: May 27, 2008, 12:23:16 pm »
Hi Beverly, ja ek dink dis vrae waarmee baie van ons ook sit, en ek is seker daar is weer ander op die site wat ons baie kritiek gaan gee hiervoor. ... Maar ek voel mens is geregtig om so te voel.  ;) want dis 'n GROOT besluit.  

Ons besluit om NZ toe te gaan is nie net vir ons kinders nie, maar vir ons ook.  
Ons kinders se wereld is baie kleiner as ons sin, hulle word groot met vlieg van hier tot daar, SKYPE :D, facebook, en het pelle reg oor die wereld, want almal migreer tydelik of permanent die wereld vol.  Het gisteraand vir my 6 jarige gewys waar is Switserland op Google Earth, want een van sy maatjies is soontoe.

1. Salarisse:  Volgens vriende van my wat reeds 5 jaar daar is, min R100k per jaar (tussen 2 mense)
2. Dit weet ek nie, maar om 'n huis te koop daar is so R 2,5 na R3 mil (basic huis)  My skoonsus se, as jy nie hoef huur of 'n verband te betaal nie, leef jy soos 'n koning (Huur van $450 'n week) Maar dis die geval in SA ook :)
3.  Die lewe daar is duur van ons kant af, maar as jy $ verdien, is dit weer meer in balans. Ek persoonlik dink die salarisse is nie so goed nie, maar hou in gedagte dat jy nie R5000 'n maand aan medies hoef te betaal nie, so ook ADT, nuwe verhoogte Eskom tarriewe, Privaat skole !!ens, ens.  Dis 'n GROOT hap in 'n maand
4.  Sal nogal interresant wees?  
5.  Ek was nog nooit iemand wat vreeslik geworry het oor dit nie, EK HET MONS KINDERS!! :2funny:  My 6 jarige het gese, hy sal nooit trou nie, en as hy groot is, kan ons by hom bly.  Ek moet dit op video kry...... Erenstig, oor 30 jaar sorg vir homself.

Bottom line:  Jy as mens moet happy wees met die besluit, dit geld ook vir die res van die familie.  Dit is soos met alles in die lewe, ne

Baie Voorspoed vir julle!

Offline ANTONK

  • Resident
  • *
  • Posts: 2098
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #4 on: May 27, 2008, 04:28:21 pm »
Hi Bev, ek glo als is al beantwoord en my beste raad aan jou is "slaan jou oe op na die berge" en jy sal jou antwoorde van binne af kry - LUISTER NA JOU HART  :angel:

Ek is familie van Nolan en vandat ek te hore gekom van NZ - HET EK NOG NOOIT van iemand gehoor wat nie van NZ hou nie of terug gegaan het na SA nie, maar die besluit le nog steeds by jou -  :gl: en laat weet ons wat julle besluit het  O0

Offline SaKiwiBoer

  • Guru
  • ***
  • Posts: 4263
  • We're in Tauranga.
    • Oosthuizen family in NZ
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #5 on: May 27, 2008, 05:37:31 pm »
Claudi is reg met als wat sy gese het, ek add net 'n bietjie by.
1.  Na watter salaris moet hy kyk om net te kan survive? - hoe nader aan 100 vir 2 mense hoe makliker.
2.  Ek weet huise is duur om te koop, maar wat is n paaiement
     maandeliks, ongeveer as jy wil koop? - ek stel voor julle bly eers 'n goeie 6 maande voor julle dit oorweeg want pryse is baie hoog en die mark is besig om te draai in die koper se guns.
3.  Ja, soos die meeste doen ons dit ter wille van die kinders,
     maar is bang ons kan nie survive met die geld nie, sommige
     se dis goedkoop ander kla weer die lewe is duur, ek is regtig
     verward. - Ja wat ons nie alles vir ons kinders doen nie. Duur is relatief. As jy alles die beste en die nuutste gaan wil he soos baie SA'nrs dan gaan jy sukkel. NZ is meer oor die lewe en minder oor die styl. As jy verstaan wat ek probeer se?
4.  Hoeveel van julle voel julle het dalk n fout gemaak. - Om NZ toe te kom. nee.
5.  Wat my die meeste bekommerd is ons ou dag.  - Op 35 begin ons oor,
     want die lewe is gevaarlik en geen toekoms.  Maar hier het ons n huis
     wat klaar betaal is, polisse ens.  As alles so duur is en ons nie eens
     n huis kan bekostig nie, wat gebeur as mens aftree????
     Dit is wat my die ergste pla, is oor 30 jaar, wat dan, waarheen dan??? - Hier behoort jy nie te sukkel as jy 'n bietjie spaar vir jou oudag nie. Wat wel behoort anders te wees is dit = Jy is nou in SA en jou kinders word groot en kan nie werk kry nie en emmigreer na waar hulle ookal kan en jy is te oud om saam te gaan en jy bly alleen agter, unhappy. OF - Jy emmigreer nou na NZ waar jou kinders behoort werk te kry wanneer hulle groot is en hulle bly in dieselfde land as jy, en almal is happy. Sorry ek het 'n weird uitkyk op die lewe, ek weet. Julle is die enigstes wat hierdie vrae kan antwoord en die probleem is julle moet happy wees nadat julle julle besluite geneem het want om te emmigreer is nie maklik nie, jy moet hare op jou tande he', ek belowe jou dit. Ek hoop ek het jou nie te bang gemaak nie en sterkte met alles voorentoe.  ;) , SAKB
ps. ek is oor die 40, julle is in 'n beter situasie as ek want julle is jonger.
21/03/2007-EOI submitted
18/07/2007-Selected from the Pool
07/03/2008-Receive ITA
15/05/2008-ITA Submitted-(hou duim vas)
11/12/2008-PR GRANTED-(thanx a lot!!!)

"Those who desire to give up freedom in order to gain security, will not have, nor do they deserve, either one." (Benjamin Franklin)

Offline Badprop

  • Certified Addict
  • ******
  • Posts: 1083
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #6 on: May 27, 2008, 08:16:37 pm »
Claudi you have a jump on me too re age.  If you sell your house you will have a nice little deposit to put down.  Yes I have had the thought of going back BUT it was a fleeting thought.  My FIL said to us, and this is huge comming from him, that we can't put a price on our kids freedom and safety.   He will never move out of SA and hated that we moved.  We have given ourselfs 5 years to get back on our feet financially.   But like SAKB said, you need to make this decision yourself and find out what your priorities are.
Take life with a pinch of salt ... a wedge of lime, and a shot of tequila

SA Going to NZ Advice Forum

Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #6 on: May 27, 2008, 08:16:37 pm »

Claudi

  • Guest
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #7 on: May 27, 2008, 08:27:50 pm »
Hi Badprop, my hart is reg met die trek ding, dis Beverly wat vrae het - maar om aan te las.  Ons het 5 jaar terug oor begin na 'n draai in diepe Afrika ( ::) )  Dis ongelooflik hoe vinnig mens finansieel regkom, en 'n huis vol goed vergader. Maar die keer wat ek als saam....

Offline Feather

  • Resident
  • *
  • Posts: 2112
  • Heather - Kaiapoi, Christchurch
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #8 on: May 28, 2008, 12:14:57 am »
I have been here for 16 months now, we survive on one salary (the price of petrol is going to force me to go back to work).  We settled down so nicely in that time.  Also given ourselves 5 years to get back on our feet.  The cost of living here is expensive, yet we learn to do things differently.  Walk the children to school instead of drive.
Now we are moving again.... no not back to SA up to Chch (from Dunedin)  :clap:
The stress of another move is not good, yet the move itself is for the better as there is more work in DH's field.....
Houses are expensive, we will probably have to rent of a while longer before we can think of buying a house.  Have a look at some of the websites :
www.harcourts.co.nz
www.raywhite.co.nz
www.ljhooker.co.nz
www.simes.co.nz
just to mention a few.  You will get a better idea of what things cost.

We have never felt that we made a mistake by coming to NZ.
Bev I am older than 35 and started over, you can do it.  My DH was 35 at the time and he is doing very well.  You won't regret making the move.

Offline WendyH

  • Certified Addict
  • ******
  • Posts: 1149
  • Otorohanga, Waikato
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #9 on: May 28, 2008, 02:33:10 am »
We're in our forties (I won't say how far into the forties!!) and have started from nothing again - we arrived with 2 suitcases! My OH has taken a big step down in his job from where he was but it will all be worth it in the end.
EOI selected - 21 May 2008
ITA received - 1 July 2008
ITA lodged - 14 July 2008
PR approved in principle 04 May 2009
Received passports with stickers - 03 June 2009

Offline onix

  • Full Member
  • ***
  • Posts: 144
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #10 on: May 28, 2008, 06:39:26 am »
Quote
Wat wel behoort anders te wees is dit = Jy is nou in SA en jou kinders word groot en kan nie werk kry nie en emmigreer na waar hulle ookal kan en jy is te oud om saam te gaan en jy bly alleen agter, unhappy. OF - Jy emmigreer nou na NZ waar jou kinders behoort werk te kry wanneer hulle groot is en hulle bly in dieselfde land as jy, en almal is happy. Sorry ek het 'n weird uitkyk op die lewe, ek weet.

Hi SAKB, ek dink nie jou uitkyk is so weird nie, ons het aan presies dieselfde ding gedink, en voel ook so, en ons het nog nie eers kinders nie.  :)



Offline norman

  • Full Member
  • ***
  • Posts: 150
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #11 on: May 28, 2008, 07:20:18 am »
We're in our forties (I won't say how far into the forties!!) and have started from nothing again - we arrived with 2 suitcases! My OH has taken a big step down in his job from where he was but it will all be worth it in the end.

I am also taking a big step back but I am convinced that I will be back up there in no time.

SA Going to NZ Advice Forum

Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #11 on: May 28, 2008, 07:20:18 am »

Claudi

  • Guest
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #12 on: May 28, 2008, 08:41:08 am »
Ja julle, ons voorgeslagte is met 'n ossewa oor die Drakensburg, - ons Saffers het murg in ons pype!  (klink nou soos my oorle Oupa - bless his soul :angel:)

Offline mandyh

  • Certified Addict
  • ******
  • Posts: 1389
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #13 on: May 28, 2008, 09:43:12 am »
We're well into our 40's as well and have to start all over again.  But it's certainly worth the effort.  To be able to walk around the neighbourhood at night without a care in the world........ I'll start over again!!

Offline zatexnz

  • Wizard
  • ****
  • Posts: 5036
  • Hamilton, NZ
    • Colorific Photography
Re: Husband is leaving on 5th June
« Reply #14 on: May 28, 2008, 11:05:14 am »
We've done it twice, once in our early 30's.. ah... those were the days... and now again in our 40's... it can be done... and must be done... for our childrens' sake.
lekker sweet as, y'all
~ Colleen