Advice and Support for South Africans Immigrating to New Zealand

South Africans Going To New Zealand

Author Topic: Afrikaanse Kinders  (Read 4852 times)

Claudi

  • Guest
Afrikaanse Kinders
« on: June 08, 2008, 07:14:01 pm »
Miskien kan van die Afrikaanse Ma's / Pa's / of onderwysers  :smart: my raad gee.  Ons beplan om die einde 2009 te immigreer, maar my seuntjie gaan volgende jaar Graad 1 toe.  Hy is huidiglik in 'n Afrikaanse/Engelse pre primer.  Volgende jaar gaan hy egter in 'n Afrikaanse klassie wees, tensy ek met die skoolhoof gaan praat om hom in 'n Engelse klas te sit.  Wat is julle voorstelle, moet ek hom volgende jaar eerder in 'n Engelse klas sit?  Dan sal hy nie saam met sy maatjies wees nie, sukkel met die groot jaar, maar beter voorbereid wees vir NZ?  Ek is regtig bekommerd oor die besluit, maar wil die beste vir hom doen?  :help:

tandl

  • Guest
Re: Afrikaanse Kinders
« Reply #1 on: June 08, 2008, 07:49:39 pm »
Hmm... I think both ways have pros and cons.  Putting him in an English class will help him along with the language and make it easier to settle in school in NZ but at the same time he might have a hard time in the English class and get teased (just my opinion).  If he were in an Afrikaans class he would be with his friends and have a great year but just struggle a tiny bit more in NZ - although from what I have read on the forum, kids actually do really great with the language thing...

Ja.  The more I am typing, the more I think he should rather just be happy in class, no reason to give him something to stress about in the year before he leaves.  He is still young and will learn English very quickly in NZ.  He will be teaching YOU a thing or 2 before you know it!  ;)

SA Going to NZ Advice Forum

Re: Afrikaanse Kinders
« Reply #1 on: June 08, 2008, 07:49:39 pm »

Offline SaKiwiBoer

  • Guru
  • ***
  • Posts: 4263
  • We're in Tauranga.
    • Oosthuizen family in NZ
Re: Afrikaanse Kinders
« Reply #2 on: June 08, 2008, 07:57:37 pm »
Hi Claudi, ek weet dit gaan vir die oukie bad wees om nie saam met sy huidige maatjies te wees nie, maar ek dink, en dit is my persoonlike siening, dat dit die beste vir die oukie "in the long run" gaan wees as hy so vroeg moontlik al in 'n Engelse klassie kan wees want dit sal makliker wees as hy eventually in NZ kom en gewoond is om net Engels te praat. Nou in SA as hy 'n Afrikaanse woord gaan gebruik gaan die Teacher weet waarvan hy praat maar hier in NZ gaan hulle nie 'n clue he' nie en vir jou die middag eers vra wat dit beteken. As dit dieselfde skool is gaan hy darem nog met sy huidige maatjies pouse tye kan sien en speel. My 2c worth. Cheers,  ;) , SAKB.
21/03/2007-EOI submitted
18/07/2007-Selected from the Pool
07/03/2008-Receive ITA
15/05/2008-ITA Submitted-(hou duim vas)
11/12/2008-PR GRANTED-(thanx a lot!!!)

"Those who desire to give up freedom in order to gain security, will not have, nor do they deserve, either one." (Benjamin Franklin)

Claudi

  • Guest
Re: Afrikaanse Kinders
« Reply #3 on: June 08, 2008, 08:58:45 pm »
Thanks for the feedback Tandl and SaKiwiBoer!  Dis regtig so great om raad van mense op die forum te kry wat heeltemal "objective" is, want teen die tyd, dink ek nie meer reguit nie!

so bottomline I agree with both of you - Flippet dit help nou nie eintlik nie, ne!  What about I put him in the Afrikaans class and let him do English Kumon ....   - Hubbies idea, and I agree it sounds like a good plan.


Offline Cameleon

  • Certified Addict
  • ******
  • Posts: 1278
Re: Afrikaanse Kinders
« Reply #4 on: June 09, 2008, 01:59:46 am »
Claudi
Dis 'n moeilike een, want mens se hart en verstand skree albei ewe hard vir jou!!!!! Ek was vir sewe jaar verbonde aan 'n pre-primere skool in Gauteng, en die raad wat ek vir my ouers gegee het, was om jou kinders se Gr R taal, dieselfde te hou, as wat dit in die "grootskool" sal wees. Dis nie maklik nie, maar die grondslag vir 'n bree spektrum terminologie word in Gr R gele. Jy kan dit by die huis doen, maar 'n hengse opoffering, wat min ouers suksesvol toepas.



Claudi

  • Guest
Re: Afrikaanse Kinders
« Reply #5 on: June 09, 2008, 09:07:00 am »
Thanks Mags, I will make an appointment with the school this week and discuss this with them. - thank you for your input

Offline Badprop

  • Certified Addict
  • ******
  • Posts: 1083
Re: Afrikaanse Kinders
« Reply #6 on: June 09, 2008, 10:01:52 am »
Claudi ons was in dieslefde posisie verlede jaar met my doggie.  Ons het haar in 'n afrikaanse skool gesit ook om by maatjies te wees.  Dit was 'n groot fout.  Sy sou nou saam met maatjies van haar ouderdom gewees het en Engels kon praat.  Nou moet sy van voor af alles leer.  My opinie.... sit haar in die engelse klas.  By gese doen sy goed en het na 'n maand 'n sertifikaat gekry vir uitstekende vordering in Engels.  Ja sy sal opvang maar dit kon verhoed geword het.

Take life with a pinch of salt ... a wedge of lime, and a shot of tequila

SA Going to NZ Advice Forum

Re: Afrikaanse Kinders
« Reply #6 on: June 09, 2008, 10:01:52 am »

Claudi

  • Guest
Re: Afrikaanse Kinders
« Reply #7 on: June 09, 2008, 10:12:47 am »
Ai Badprop, jy weet my seuntjie is 'n tipiese seuntjie, HAAT skool, is mal oor rugby, en buite speel - dis regtig moeilik.  Ons het al met hom daaroor gepraat, maar hy is glad nie gelukkig daaroor nie.  Ek hoop ek kry 'n antwoord die week.

Offline sandyb

  • Full Member
  • ***
  • Posts: 149
Re: Afrikaanse Kinders
« Reply #8 on: June 09, 2008, 03:03:14 pm »
Hi Claudi - sterkte, ek weet presies hoe jy voel.  Die hart en die kop - ai hulle baklei vreeslik as dit by sake van jou kind kom. Ek het my seuntjie 'n week terug uit sy afrikaanse kleuterskool gehaal, vir ander redes ook, maar die rede wat ek hom gegee het is om engels te leer vir wanneer ons in NZ is.  Hy's nou in 'n oorwegende engelse skool, maar die juffrou praat beide tale met hom, sodat hy darem op sy eie in die ding kan kom, veral as hy nie mooi weet wat die engels beteken nie.  Ek het hom verlede week gebel na skool om te hoor hoe sy dag was en toe word daar net met my in engels gepraat  :smitten:.  En weet jy, ek het my dood gestress oor die aanpassing en die nuwe maatsmakery - hy doen great  :clap:  Gaan praat met die engelse onnie, vertel haar al jou concerns en als sal okay wees  :gl:




There are no shortcuts to any place worth going.

Offline stella.mike

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 307
Re: Afrikaanse Kinders
« Reply #9 on: June 09, 2008, 03:54:51 pm »
Hi Claudi ons het ook voor daardie keuse gestaan voor ons escourt toe gekom het.  en ek sal se sit hom in die engelse klas, my dogtertjie is nou in graad 2 en was in Gauteng in n afrikaanse skool ek het hulle hier in n geheel en al engelse skool gesit en my dogter pas baie makliker aan as my seun an 11jr.  so hoe gouer jy hulle oor sit in engels hoe beter en dan kan jy probleme wat opduik nog uitstryk met n biejie afrikaans.  ons wil teen volgende jaar in NZ wees en ek is bly dat die engels sal dan een minder ding wees waarmee my kind sal moet aanpas.  ek hoop julle kom reg.



Claudi

  • Guest
Re: Afrikaanse Kinders
« Reply #10 on: June 09, 2008, 06:36:33 pm »
Julle baie dankie vir julle insette, waardeer dit! Ai my moeder hart :smitten:

Offline dedo

  • Newbie
  • *
  • Posts: 23
Re: Afrikaanse Kinders
« Reply #11 on: June 10, 2008, 11:55:58 am »
Byt vas die regte besluit sal kom - ek geniet dit altyd om te se "onthou jy is n great ma en weet die beste vir jou kind"   Volg jou instink ;)

SA Going to NZ Advice Forum

Re: Afrikaanse Kinders
« Reply #11 on: June 10, 2008, 11:55:58 am »

Offline Didi77

  • Resident
  • *
  • Posts: 2025
Re: Afrikaanse Kinders
« Reply #12 on: June 11, 2008, 02:25:03 am »
Hi C

Voorspoed met die beslt - ek het die selfde probleem gehad met my 5 jarige dogtertjie verlede jaar - ek het haar in afrikaans gehou - (skool sielkundige het gese te veel verandering is nie goed nie) sy kom baie goed reg nou - maar as ek jy was het ek hom gesluif engels toe en seker gemaak ek nooi al daai engelse maatjies na BAIE aktiviteite die vakansie. begin nou al saam met hulle braai, rugby ens.... binne 3 weke kan hy nuwe maatjies he.Gaan praat met die engelse mammas en verduidelik - hulle sal jou help en hom oornooi vir kuier, dan as hy begin met skool ken hy klaar die "friends"

My tweede stukkie advies is om te bid daaroor. Dit is al wat regtig vir my werk as ek by die regtig moeilike besluite kom.

 :gl:



Offline soniag

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 473
Re: Afrikaanse Kinders
« Reply #13 on: August 02, 2008, 03:44:28 pm »
Emotionele gereedheid tel partymaal meer in 'n kind se aanpassing as verstandelike gereedheid. Veral lyk dit vir my by seuntjies.
As hy dit kan hanteer probeer die engelse klassie.  Ek dink die idee van "friends" maak met die engelse maatjies is 'n uitstekende idee.
Anders hou hom maar vir eers in die Afrikaanse klas, want hy is nog klein, en hulle leer vreeslik vinnig 'n ander taal.

Maar soos wat reeds vir jou gese is, doen wat jou instink vir jou se want dit is altyd reg.

Sterkte daar, en hou ons op hoogte van sake :smitten:
You cannot control what life brings your way. But what you do with it is up to you.

Lea

  • Guest
Re: Afrikaanse Kinders
« Reply #14 on: March 01, 2009, 01:51:04 am »
Miskien kan van die Afrikaanse Ma's / Pa's / of onderwysers  :smart: my raad gee.  Ons beplan om die einde 2009 te immigreer, maar my seuntjie gaan volgende jaar Graad 1 toe.  Hy is huidiglik in 'n Afrikaanse/Engelse pre primer.  Volgende jaar gaan hy egter in 'n Afrikaanse klassie wees, tensy ek met die skoolhoof gaan praat om hom in 'n Engelse klas te sit.  Wat is julle voorstelle, moet ek hom volgende jaar eerder in 'n Engelse klas sit?  Dan sal hy nie saam met sy maatjies wees nie, sukkel met die groot jaar, maar beter voorbereid wees vir NZ?  Ek is regtig bekommerd oor die besluit, maar wil die beste vir hom doen?  :help:

My personal feeling is expose him to as much English as possible before the time.  Just the other day I saw a little boy in my daughter's tennis class and he couldn't understand English and so really struggled to follow.  He was in tears.