Advice and Support for South Africans Immigrating to New Zealand

South Africans Going To New Zealand

Author Topic: Affirmative Action  (Read 1415 times)

Offline Nolan

  • Administrator
  • Supreme Being
  • *****
  • Posts: 8202
  • Stanmore Bay, Auckland
    • Art by Nolan
Affirmative Action
« on: March 01, 2007, 10:55:17 pm »
Stadig met regstel-aksie – LUR
Beeld
Mar 01 2007

Kaapstad. – Die debat oor regstellende aksie het gister nuwe skop gekry ná ’n omstrede voorstel deur mnr. Marius Fransman, Wes-Kaapse ANC-LUR, dat daar vir drie jaar ’n moratorium op regstellende aksie in skaars beroepe geplaas word.

Fransman, LUR vir vervoer en openbare werke, wil wit kundiges wat die land verlaat het of weens regstellende aksie ontmoedig is om aansoek te doen om poste, teruglok na Suid-Afrika en die arbeidsektor.

Hy het erken dié soort kundigheid, soos ingenieurs en argitekte, word tans nie vinnig genoeg in voorheen benadeelde groepe ontwikkel om aan die land se dringende infrastruktuur-behoeftes te voldoen nie.

Dié kwessie het gister gevolglik verskeie kere in die parlement opgeduik.

Mnr. Trevor Manuel, minister van finansies, het toegegee dat regstellende aksie dikwels verkeerd toegepas en “betreurenswaardig misbruik” word.

Hy het Suid-Afrikaners aangemoedig om hulself van die doel en inhoud van die tersaaklike wetgewing te vergewis sodat hulle nie die slagoffers van die verkeerde toepassing van die wet word nie.

Volgens Fransman het hy in sy eie departement 16 afge­trede, “hoofsaaklik wit” ingenieurs pas aangestel, wat einde Maart inval. Hy het egter bygevoeg dat 200 gegradueerdes uit hoofsaaklik voorheen benadeelde groepe ook aangestel is. En ’n verdere 200 wat vanjaar met hul studies begin, ontvang hulpverlening van die departement.

Fransman glo die Wet op Gelyke Indiensneming bied genoeg ruimte om sy voorstel prakties moontlik te maak. Hy gaan dít en ander voorstelle om die tekort aan skaars vaardighede aan te pak, einde vandeesmaand aan die provinsiale kabinet voorlê. “Dit is reeds by die kabinet-lekgotla op 13 Februarie bespreek.”

Op ’n vraag oor wat ná die drie jaar gebeur, het Fransman gesê die meeste van die departement se kontrakte is in elk geval vir ’n driejaar-tydperk.

Navorsing deur me. Allyson Lawless, voormalige president van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Siviele Ingenieurswese, het getoon dat van die 150 siviele ingenieurs wat in 1991 in Suid-Afrika gegradueer het, het 55 ge-emigreer. Teen 2001 het al 230 wat daardie jaar gegradueer het, die land verlaat.

Manuel het gister in die Nasionale Vergadering gereageer op ’n ledeverklaring van mnr. Stan Simmons, ’n LP van die United Party of South Africa, wat gesê het daar blyk ’n groeiende besef te wees dat regstellende aksie huidiglik nie sy doel verwesenlik om gelykheid in die arbeidsektor te verseker nie.

Die party vra dat regstellende aksie herontwerp word, want tans “vererger” dit probleme rakende kapasiteit en polarisasie.

“Die konsep van aangewese groepe moet heromskryf word sodat dit die jeug ook insluit,” het Simmons gesê.

Mnr. James Ngculu, die ANC se provinsiale leier, wou nie gister kommentaar lewer op Fransman se voorstel nie.

Die VF+ het Fransman se voorstel as “ ’n stap in die regte rigting” bestempel, terwyl mnr. Mark Lowe, DA-LP, gesê het Fransman se voorstel moet ondersteun word.

Offline Nolan

  • Administrator
  • Supreme Being
  • *****
  • Posts: 8202
  • Stanmore Bay, Auckland
    • Art by Nolan
Re: Affirmative Action
« Reply #1 on: March 01, 2007, 10:56:50 pm »
Ek sien nogal daarna uit om die vervolg van die te sien. Glo dit sal vinning onder die mat ingevee word.

SA Going to NZ Advice Forum

Re: Affirmative Action
« Reply #1 on: March 01, 2007, 10:56:50 pm »

Offline Nolan

  • Administrator
  • Supreme Being
  • *****
  • Posts: 8202
  • Stanmore Bay, Auckland
    • Art by Nolan
Re: Affirmative Action
« Reply #2 on: March 05, 2007, 10:45:11 pm »
Govt's AA stance slammed
News24
04/03/2007 08:10  - (SA)

Johannesburg - Affirmative action policies will never be ruled out in South Africa, the labour minister said on Saturday.

"Contrary to Parliamentary calls by opposition Democratic Alliance (DA), affirmative action and current employment equity legislation would never be repealed but would be intensified instead," Labour Minister Membathisi Mdladlana said.

He was speaking at the annual Ndebele King Silamba commemoration in Pretoria on Saturday.

The DA MP Mark Lowe called for the scrapping of affirmative action during a debate on job creation and globalisation in Parliament this week.

Lowe cited that there was a lack of qualified artisans in the country because of the policy.

He said Mdladlana should announce a complete rethink of legislation regarding employment equity.

The United Party of SA, the Freedom Front Plus and the Inkatha Freedom Party leader Mangosuthu Buthelezi also supported the call to scrap the law.

Mdladlana said affirmative action laws were not meant to discriminate against any race group but were aimed at redressing the imbalances of the past.

"Liberation should be accompanied by programmes to improve the quality of life of the poor by totally eradicating the apartheid legacy and empower people with skills for better opportunities."

He said it was incorrect for anyone to suggest that "we only affirm those who voted us into power".

South Africa is the only country that affirms the majority of people, he added.

'Hardened racist'

Reacting to Mdladlana's announcement, FF Plus spokesperson Willie Spies said the minister did not only reaffirm his reputation as one of the "ANC's most hardened racists", but also displayed his disregard to international labour law principles.

"International labour literature is clear that affirmative action is a form of discrimination which can only apply temporarily.

"It is therefore a pity that Mdladlana displays such an indifferent attitude towards a contentious issue such as affirmative action."

Spies said his party would sharpen its campaign in parliament to broaden the definition of "designated group" in the Employment Equity Act to include all youth born after a certain date.

Trade union Solidarity said Mdladlana should choose between his presidency of the International Labour Organisation (ILO) and his latest pronouncement on affirmative action.

"Mdladlana's stance that affirmative action policies will never be ruled out in South Africa is a direct contravention of the ILO's definition and resolution of affirmative," said spokesperson Dirk Hermann.

ILO's resolution and definition of affirmative action is that it must be of a temporary nature.

"One can't be president of an organisation and at the same time contravene its resolutions.

"The ILO should admonish Mdladlana on his undemocratic pronouncement," said Hermann.

Offline Nolan

  • Administrator
  • Supreme Being
  • *****
  • Posts: 8202
  • Stanmore Bay, Auckland
    • Art by Nolan
Re: Affirmative Action
« Reply #3 on: March 05, 2007, 10:47:15 pm »
There you have it folks, officially, in black and white - If you are white, indian or coloured in SA, you and your kids have no future and it's time to take your expertise elsewhere to where it is appreciated.