Find us on Facebook
Follow us on Twitter

Author Topic: Nuwe afdeling - STAYING IN TOUCH.....with those back 'HOME"  (Read 223 times)

Offline Kwikkie

  • Full Member
  • ***
  • Posts: 116
Wil net laat weet dat Nolan vir ons 'n afdeling geskep het.....
Kyk na - STAYING IN TOUCH.....with those back 'HOME'
Hier kan ons raad gee, ondersteun en sommer net oor dit en dat gesels.
SuidAfrikaners in NZ baie welkom maar veral familie wat agterbly in RSA.
Laat weet jul familie (ouers) hiervan, asseblief. En as ma en pa nie 'n rekenaar
het nie, wel Kersfees is om die draai!!!   :)
NS - Ons kyk nou na die eerste afskop van die WB Sokker - dit roer in SA!

Ons bly - hulle ry

 

Back to top