Advice and Support for South Africans Immigrating to New Zealand

South Africans Going To New Zealand

Author Topic: Puppet show for the world  (Read 3180 times)

Offline ronaldd

  • Certified Addict
  • ******
  • Posts: 1336
Re: Puppet show for the world
« Reply #15 on: June 15, 2010, 10:53:58 am »
1 miljoen is niks
bv.  In perspektief.
Daar is omtrent 4 miljoen karre op die pad in SA  ,  so 250 000 taxis,  so 20 duisend busse.
imagine elke kar gebruik 1 litre petrol 'n dag, elke dag van die maand.
Dis 4.27 miljoen rygoed,   elkeen ry 1 litre petrol uit.  Dis 4.27 miljoen litre 'n dag?  reg?
30 dae 'n maand?  dis 128.1 miljoen litre petrol.
as ons die petrol prys op sit met 1 sent.. want maar min is... is dit 1.21 miljoen rand is.

so as mens sien die petrol prys styg met 30 sent,  weet maar , erens het iemand sopas 30 miljoen rand extra gemaak daai MAAND.

So,  1 miljoen rand , in perspektief gesit,  is min.
weet nie hoeveel mense betaal tax nie,  maar imagine elke persoon wat betaal,  betaal net 1 rand meer 'n maand.  Ek is seker daar is meer as 1miljoen mense wat tax betaal.

dis maar hoe ek dit sien

2008-04-06 Landed
2008-06-06 WP.
2008-06-17 EOI
2008-07-16  Selected
2008-12-04 Residence application submitted
2009-03-30 Residence + RRV Granted
2009-04-07 Received passports
2014-07-28 Citizenship

Offline alwyn

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 368
Re: Puppet show for the world
« Reply #16 on: June 15, 2010, 04:54:05 pm »
Ek dink ons moet begin praat van swart olifante want hulle is so common soos daglig.

SA Going to NZ Advice Forum

Re: Puppet show for the world
« Reply #16 on: June 15, 2010, 04:54:05 pm »

Offline ronaldd

  • Certified Addict
  • ******
  • Posts: 1336
Re: Puppet show for the world
« Reply #17 on: June 16, 2010, 03:20:05 am »
ek dink sA doen actually baie goed.

alhoewel ons hier is,  is ons baie trots op ons landgenote se werk.  Politiek is politiek,  maar mens moet eerlik wees oor wat eindresultaat is..  Dis definitief groter as die rugby.  Ek sien soccer as ons nuwe "major" sport in suid africa na die.

Maak nie saak wie se^ wat nie.. Kan enigeeen van ons dit gedoen het?  Kan ons dit beter gedoen het?  Daar was goeie spanwerk in SA en ek dink dit wys.
2008-04-06 Landed
2008-06-06 WP.
2008-06-17 EOI
2008-07-16  Selected
2008-12-04 Residence application submitted
2009-03-30 Residence + RRV Granted
2009-04-07 Received passports
2014-07-28 Citizenship

Offline Savayla

  • Certified Addict
  • ******
  • Posts: 1822
Re: Puppet show for the world
« Reply #18 on: June 16, 2010, 04:37:32 am »
You are right, but where my  :tickedoff: comes in, is why could they not always work like that ?  Why only during the World Cups.  None of us would have left if it was like that always.  I will only be proud when the country continues in that fashion.  For now, I just yawn, as I am not into soccer . 

Offline SaKiwiBoer

  • Guru
  • ***
  • Posts: 4263
  • We're in Tauranga.
    • Oosthuizen family in NZ
Re: Puppet show for the world
« Reply #19 on: June 16, 2010, 05:39:26 am »
ek dink sA doen actually baie goed.

alhoewel ons hier is,  is ons baie trots op ons landgenote se werk.  Politiek is politiek,  maar mens moet eerlik wees oor wat eindresultaat is..  Dis definitief groter as die rugby.  Ek sien soccer as ons nuwe "major" sport in suid africa na die.

Maak nie saak wie se^ wat nie.. Kan enigeeen van ons dit gedoen het?  Kan ons dit beter gedoen het?  Daar was goeie spanwerk in SA en ek dink dit wys.


ronaldd - sorry pel. Ek dink nie so nie.
Ek is hier, en baie trots dat ek hier is, en NIE daar nie.
Soccer is 'n wereld sport en daardeur is dit groter as rugby, dis al. Die sokker WC is hoe lank al in die "planning and delivery stadium"???
Hoe lank was die RWC in die "planning and delivery stadium" in '95?? Honestly, dink ek het ek in '94 sometime uit gevind die '95 RWC is in SA. En daai een het nie te sabby uit gedraai nie.
Sokker sal nooit vir my enige iets beteken nie. Ek like nie die sport nie. Ek like rugby.
So maak nie saak wat ek se nie, jy het jou mind op gemaak....
Cheers, SAKB.
21/03/2007-EOI submitted
18/07/2007-Selected from the Pool
07/03/2008-Receive ITA
15/05/2008-ITA Submitted-(hou duim vas)
11/12/2008-PR GRANTED-(thanx a lot!!!)

"Those who desire to give up freedom in order to gain security, will not have, nor do they deserve, either one." (Benjamin Franklin)

Offline Kwikkie

  • Full Member
  • ***
  • Posts: 113
Re: Puppet show for the world
« Reply #20 on: June 16, 2010, 07:24:48 am »
Quote
but we have to be realistic and the hangover is going to be massive.
H'm, Ek sien nie uit daarna nie.
Daaglikse prysstygings is aan die orde van die dag en 'hangover' beteken seker net een ding.....hoes en betaal!
Ek weet nie hoedat egpare met kinders die mas opkom nie.
Ons bly - hulle ry

Offline ronaldd

  • Certified Addict
  • ******
  • Posts: 1336
Re: Puppet show for the world
« Reply #21 on: June 16, 2010, 07:26:35 am »
Just a note,  I am not saying i am proud of them ,  because i am trying to pick a fight with those who are still very angry at being in new zealand or unhappy with how life turned out or what ever reason people are still so angry in general.  I am just saying that I have friends who are there, and i have people from all walks of life who still live there.  When I say them,  some assume i mean black people,  some know i mean "them" as in South Africans still living in South Africa.

people always judge you on your latest performance,  no matter if you did good or bad in the past.  Some people will hold a grudge against someone even if they did something great right now..  I think everyone involved did a great job.  There were so many people who said they (south africans) would not pull it off and australia was a "backup" if SA failed,  but not only did they succeed,  they did it with a SA flavour.   right now it makes me proud to share the same nationality with them.
2008-04-06 Landed
2008-06-06 WP.
2008-06-17 EOI
2008-07-16  Selected
2008-12-04 Residence application submitted
2009-03-30 Residence + RRV Granted
2009-04-07 Received passports
2014-07-28 Citizenship

SA Going to NZ Advice Forum

Re: Puppet show for the world
« Reply #21 on: June 16, 2010, 07:26:35 am »

Offline perasmu02

  • Full Member
  • ***
  • Posts: 203
Re: Puppet show for the world
« Reply #22 on: June 16, 2010, 09:08:17 am »
Ek stem Ronald,
Ek het gister die "game" gekyk NZ vs Slovakia in Rustenburg en als het goed afgeloop.
Het nog nooit soveel polisie manne gesien nie en is glad nie eers n "sokker fan" nie.

Natuurlik het ek NZ geskreeu, Hulle het met 10 spelers gespeel aangesien n sekere krulkop die bal ongeveer drie keer geskop het in die hele spel heeltemal "useless" was.

Van die New Zealanders het op die laaste vyf minute al begin loop.
Op 3 minute ekstra tyd het NZ n doel geskop.

Die hele staduim het ontplof van vreugde.

En dit was nie New Zealanders wat bly was nie maar Suid Afrikaners wat die spel tot op die laaste minuut gevolg het.

Myself het maar oorpluisies ingesit vir die vuvuzelas en my eie geblaas en so het meeste van die buitelanders ook gemaak.

Dis die eerste keer dat ek gaan sokker kyk het en dis maar net omdat ek die kaartjie verniet gekry het.

Dit was owesome!!!

MAAR EK WAS BAIE JALOERS OP DIE VEILIGHEID WAT FIFA GENIET, DIS REGTIG N NARE GEVOEL AS JY SIEN IEMAND WORD DALK BESEER EN KRY UISTEKENDE BEHANDERLING MAAR EK IN MY EIE HUIS WORD AANGEVAL EN DAAR WORD GESE:
"He only stole a cellphone and it was not an attack but self defence"

Anycase party van die Engelse supporters  het regtig minder maniere as die ongemanierste persoon in SA.
Ek sal nooit UK toe wil gaan.

Het fotos waar hulle na hulle eerste toernooi poedel nakend kaal, poepdronk groot opskudding in die plaaslike "sjebeens" veroorsaak het.
Nou weet ek waar die europese term "Orgie" vandaan kom.

Ek kry skaam vir hule part.

Anycase so bietjie nuus oor die WC.

Groete



Offline alwyn

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 368
Re: Puppet show for the world
« Reply #23 on: June 16, 2010, 09:13:56 am »
I think rugby is going to be the new sport of South Africa.  With the new stadiums, previously rugby disadvantaged soccer supporters will get more exposure to rugby and whats not to like.  Unless the  whole purpose of the game is too enhance the size of your lips...

As for more white people supporting soccer I think its a passing fad for those who do not already support some european team for some strange reason.

I am going to get flamed for this, but watching the soccer on TV I see ample support for the theory that it is a sport for sissies.  Yes it has its very infrequent moments of excitement, but even at its best it doesn't get close to a brilliant rugby match.

Offline LoveNZ

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 326
Re: Puppet show for the world
« Reply #24 on: June 16, 2010, 10:31:15 am »
SWC 2010 is 1000 keer die magnitude van die 95 RWC. Hulle doen 'n damn goeie job van hierdie een. :clap: :clap: :clap:

Offline SaKiwiBoer

  • Guru
  • ***
  • Posts: 4263
  • We're in Tauranga.
    • Oosthuizen family in NZ
Re: Puppet show for the world
« Reply #25 on: June 16, 2010, 07:49:21 pm »
As for more white people supporting soccer I think its a passing fad.

I am going to get flamed for this, but watching the soccer on TV I see ample support for the theory that it is a sport for sissies.  Yes it has its very infrequent moments of excitement, but even at its best it doesn't get close to a brilliant rugby match.

You're not going to get any flame from me. I can't stand the sport. I also think sissies play soccer. Idiots that can't catch and kick play soccer. I also think it's just the "vibe" that are getting the whities involved in the whole SWC thing.

SWC 2010 is 1000 keer die magnitude van die 95 RWC. Hulle doen 'n damn goeie job van hierdie een. :clap: :clap: :clap:

Soos ek vroeer gese het, ek kan nie onthou dat ons het veel warning gehad in '94/95 RWC nie, so hoe goed kon dit beplan gewees het??? En wat was verkeerd met daai een?? Almal het ge-rave oor die '95 RWC, behalwe die Kiwi's...  :2funny:
Sorry, cheers, SAKB
21/03/2007-EOI submitted
18/07/2007-Selected from the Pool
07/03/2008-Receive ITA
15/05/2008-ITA Submitted-(hou duim vas)
11/12/2008-PR GRANTED-(thanx a lot!!!)

"Those who desire to give up freedom in order to gain security, will not have, nor do they deserve, either one." (Benjamin Franklin)