Advice and Support for South Africans Immigrating to New Zealand

South Africans Going To New Zealand

Author Topic: "Pannetjies braai"  (Read 4188 times)

dievissers

  • Guest
"Pannetjies braai"
« on: August 12, 2010, 11:04:30 pm »
Weet nie hoeveel van jul ken dit of het dit al gedoen nie - maar mense dis pret of stands. http://www.pannetjiebraai.co.za/.   Maar ek was nog nie gelukkig genoeg om dit in NZ raak te loop nie. (En glo my dis nie omdat ek nie probeer het nie) :(  Enige iemand 'n idee waar ek dit kan kry/aankoop?  Ek sal jul ewig dankbaar bly.  Hope pret rondom 'n tafel met goeie vriende/familie.   :pray: let someone know where I can find this.....  ^-^