Advice and Support for South Africans Immigrating to New Zealand

South Africans Going To New Zealand

Author Topic: Hoezit uit Auckland  (Read 1461 times)

annies

  • Guest
Hoezit uit Auckland
« on: October 30, 2006, 10:19:34 am »
 :smiley6600:  Hallo almal
Ek bly nou al amper so 2 jaar hier in NZ. Laas jaar gestudeer en soek werk vir die afgelope jaar.

My hart klop stadig en met moeite as ek lees van die planne om oor te kom NZ toe. Dis 'n moeilike tyd wat voorle vir julle maar 100% die moeite werd.  Met die geweldige Suid Afrikaanse gemeenskap hier in Auckland veral is dit baie makliker as ek my net moet verbeel hoe die eerste immigrante moes gevoel toe hulle hier aangekom het.

Vra gerus vrae as jy iets wil weet van hierdie kant van die groot water, sal my bes probeer om die nodige inligting te kry as ek nie weet nie.

Beste groete

Offline Nolan

  • Administrator
  • Supreme Being
  • *****
  • Posts: 8202
  • Stanmore Bay, Auckland
    • Art by Nolan
Re: Hoezit uit Auckland
« Reply #1 on: October 30, 2006, 02:05:23 pm »
Hi annies

Welkom hier, ek neem aan dat julle nou al lekker ge-settle is. Wens dit was ons  :'(

Dankie, ons sal beslis gebruik maak van jou aanbod om vrae te vrae aangesien ons ook Auckland toe wil gaan.

Groete

Nolan

SA Going to NZ Advice Forum

Re: Hoezit uit Auckland
« Reply #1 on: October 30, 2006, 02:05:23 pm »

Offline zatexnz

  • Wizard
  • ****
  • Posts: 5036
  • Hamilton, NZ
    • Colorific Photography
Re: Hoezit uit Auckland
« Reply #2 on: October 30, 2006, 07:10:02 pm »
Welkom Annies!  Hoop jy kan ons almal help met jou inligting! :)
lekker sweet as, y'all
~ Colleen