Advice and Support for South Africans Immigrating to New Zealand

South Africans Going To New Zealand

Author Topic: Jobs Needed  (Read 1120 times)

Offline NicovdBerg

  • Newbie
  • *
  • Posts: 1
Jobs Needed
« on: April 23, 2015, 10:21:03 am »
Hello Suid Afrikaaners

Ek en my vrou is ernstig besig om te kyk na immigrasie na NZ.
Ek is al in die eiendom bedryf vir 90% van my werks jare. Ek is 33jr oud. Ek bestuur klomp eiendomme vir my huidige baas van Winkel Sentrum bestuurder tot kantoor bloke en residentiele eiendom.
My vrou is 30jr oud en sy is n onderwyseres al vir 8-9jaar.

Laat weet maar waar ons kan begin.

Groete

Offline mbl77

  • Full Member
  • ***
  • Posts: 204
Re: Jobs Needed
« Reply #1 on: April 23, 2015, 05:38:40 pm »
Start by reading everything here - http://www.immigration.govt.nz/

SA Going to NZ Advice Forum

Re: Jobs Needed
« Reply #1 on: April 23, 2015, 05:38:40 pm »