SA Going to NZ Advice Forum

Getting Ready To Leave => Flights to NZ => Topic started by: aniena on March 14, 2008, 08:20:26 am

Title: Playstation in laptop sak??
Post by: aniena on March 14, 2008, 08:20:26 am
Hi almal

Dit lyk vir my ek en manlief gaan beide laptops saamvat as ons nou oorgaan. Met Singapore laat hulle jou toe om handbagasie van 7 kg oor te vat en dan kan 'n laptopsak, handsak, sambreel of jas gratis saamgeneem word as handbagasie.

Nou het ons so gedink:

Elkeen van ons vat 'n klein trollie tas van 7 kg oor (met oornag klere). en dat vat manlief en ons seun elkeen 'n laptopsak. In manlief se laptopsak is daar plek vir 2 laptops, maar as hy een daar in sit dan kan hy dalk die playstation ook saam met die laptop in sit. Die ander laptop gaan dan in ons seun se laptopsak en ek en ons dogter vat elkeen 'n lekker groot handsak.

Hoe klink dit vir julle?  Gaan hulle 'n probleem he met die playstation in die laptopsak??

Boeta wil graag homself darm kan besig hou, by tye.

Groete

Aniena en huisgesin.
Title: Re: Playstation in laptop sak??
Post by: MJ on March 15, 2008, 02:45:51 am
we took laptop and playstation as hand luggage - no problems
Title: Re: Playstation in laptop sak??
Post by: aniena on March 17, 2008, 07:24:54 pm
Thanks MJ :clap: