Advice and Support for South Africans Immigrating to New Zealand

South Africans Going To New Zealand

Author Topic: Nuut uit Stellenbosch  (Read 4534 times)

Offline Durbschick1

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 312
Re: Nuut uit Stellenbosch
« Reply #30 on: October 19, 2007, 02:51:09 pm »
Dis 'n goeie idee - geen oupa en oupa daar om te help nie... Ons sal maar ons eie ondersteunings netwerk moet opbou!  :clap:



Offline Nolan

  • Administrator
  • Supreme Being
  • *****
  • Posts: 8202
  • Stanmore Bay, Auckland
    • Art by Nolan
Re: Nuut uit Stellenbosch
« Reply #31 on: October 20, 2007, 12:07:39 pm »
Dis belangrik dat ons die Ouma / Oupa / Oom / Tanie rolle vir ons vriende se kinders oorvat in NZ - en nie net vir die ondersteuning nie - maar vir die klein dinge ook soos presentjies op verjaarsdae, hulle uit vat vir 'n milkshake omdat hulle 'n goeie raport gekry het, ens.

SA Going to NZ Advice Forum

Re: Nuut uit Stellenbosch
« Reply #31 on: October 20, 2007, 12:07:39 pm »

Offline Eileen

  • Certified Addict
  • ******
  • Posts: 1451
  • Rotorua, New Zealand
Re: Nuut uit Stellenbosch
« Reply #32 on: October 21, 2007, 05:40:25 am »
Dis belangrik dat ons die Ouma / Oupa / Oom / Tanie rolle vir ons vriende se kinders oorvat in NZ - en nie net vir die ondersteuning nie - maar vir die klein dinge ook soos presentjies op verjaarsdae, hulle uit vat vir 'n milkshake omdat hulle 'n goeie raport gekry het, ens.
Jy's so reg Nolan.

Kan nie wag dat julle ook hier aankom nie. Ons mis ook vir Candice. En kan nie wag om die baba te bederf nie!!



Offline Nolan

  • Administrator
  • Supreme Being
  • *****
  • Posts: 8202
  • Stanmore Bay, Auckland
    • Art by Nolan
Re: Nuut uit Stellenbosch
« Reply #33 on: October 21, 2007, 09:19:42 am »
ons probeer hard Eilleen, ek belowe :'(